Friday, 1 January 2016

PREMIERS EN PRESIDENTE VAN SA SEDERT 1910.


PREMIERS EN PRESIDENTE VAN SA SEDERT 1910.

Hier volg ‘n poging om aan elke leier se positiewe kant te belig:

 

1910: Genl. Louis Botha: ‘n leier en voortreflike Boere-generaal.

1919 Adv. Jan Smuts: regsman en briljant.

1924: Adv. JBM Hertzog: regsman en Boere-Generaal

1948: Dr. DF Malan: Teoloog en op hoë ouderdom vol lewenslus.

1954: Adv. JG Strijdom: regsman en voortreflike orator.

1958: Dr. HF Verwoerd: Briljant en Sosioloog/ Sielkundige.

1966: Adv: J. Vorster: regsman en voortreflike orator.  

1978: Mnr. PW Botha: gesoute party politikus.

1989: Mnr. FW de Klerk: regsman en manmoedige.

1994: Mnr. Nelson Mandela: regsman en vader-figuur.

1998: Mnr. Tabo Mbeki: briljant en letterkundige

2001: Mnr. Jacob Zuma: strateeg en party politikus.

No comments:

Post a Comment