Monday 11 January 2016

PSALM 7: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 7: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                         Nuwe Testamentiese Vertolking

 

‘n Boetepsalm in groot benoudheid.                  Ek bekommer my nie.

 

Psa 7:1  Sjiggajon van Dawid    =  Dawid is onder hewige stres.

wat hy tot eer van die HERE gesing het

 weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.

 

Psa 7:2 HERE, my God,        Here Jesus Christus,

by U skuil ek;                 ek glo in U, wat uit die dood opgestaan het,

verlos my van al my      daarom is my geloof en hoop op God                                   

vervolgers en red my;                            gevestig.

 

 

Psa 7:3 sodat hy nie soos ‘n leeu                          U het die hare op my kop getel,

 my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie. daarom is ek veilig by U.

 

 

Psa 7:4 HERE, my God,                                         As ek teen my naaste gesondig het,

 as ek dit gedoen het,                                               laat ek alles staan om die saak

 as daar onreg in my hande is,                                met my naaste te gaan besleg;

 

 

Psa 7:5 as ek hóm kwaad aangedoen het              ek sal my naaste om vergifnis gaan

 wat in vrede met my geleef het                               vra sonder om iemand te blameer,

(ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was),  maar die besonderheid

Psa 7:6 mag die vyand my dan vervolg en inhaal      van my sonde teen my naaste te

 en my lewe teen die grond vertrap                      gaan bely, sodat ek u Liefdesgebod

 en my eer in die stof laat woon. Sela.                           kan uitvoer.

 

Psa 7:7 Staan op, HERE, in u toorn,                          Here Jesus Christus

 verhef U teen die grimmigheid van                           ek is volkome in u hande

my teëstanders en ontwaak vir my,                            en in u troue sorg,

U wat die reg beveel het!                       daarom vertrou ek dat ek reg opgetree het.

 

Psa 7:8 En laat die vergadering van die volke Tegelyktydig, bid ek vir die volke

 U omring;                                                                van die wêreld dat hulle hulle

keer dan bo hulle terug in die hoogte!                 tot U sal bekeer.

 

Psa 7:9 Die HERE oordeel die volke.               Ek bid dat hulle u heerlikheid

Doen aan my reg,                                                 sal aanskou en besef u is reg en

 HERE, na my geregtigheid                                regverdig; U straf nie onregverdig

en na my onskuld wat by my is.                          nie.

 

Psa 7:10 Laat tog die boosheid                          Ek bid dat die ongelowiges tot

 van die goddelose mense ‘n einde neem,       insig sal kom en hulle tot U

 maar bevestig U die regverdige, ja,                 sal keer, want niemand  sal u

 U wat harte en niere toets, o regverdige God!  oordeel vryspring nie.

 

Psa 7:11 My skild is by God                         Maar ek glo in u en ek het my sonde bely,     

wat die opregtes van hart verlos.               daarom vrees ek nie die oordeelsdag nie.

 

Psa 7:12 God is ‘n regverdige regter,          In u woord openbaar u  

 en ‘n God wat elke dag toornig is.              U as liefdevol, maar ook regverdig.

 

Psa 7:13 As hy hom nie bekeer nie,            Wees gewaarsku alle ongelowiges wat            

maak Hy sy swaard skerp;                             God se woord hoor, maar

 Hy span sy boog en mik daarmee                ignoreer;

 

Psa 7:14 en berei vir hom dodelike werktuie; u sal regverdig oordeel; u oordeel

 Hy maak sy pyle brandende wapens.               is regverdig.

 

Psa 7:15 Kyk, hy is in barensweë van onreg    Omdat alles, ja alles;

en is swanger van moeite; hy baar leuens.      ook die oordeel oor almal alleen in u

Psa 7:16 Hy het ‘n kuil gegrawe en dit uitgehol;    hande berus, glo ek U is  

 maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.  die regverdige God

Psa 7:17 Die onheil wat hy gestig het,                wat reg sal optree teenoor gelowiges

keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer.  en ongelowiges.

 

Psa 7:18 Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid     Ek wil U loof en dank, want in

 en die Naam van die HERE,                                           u  geregtigheid is ek veilig,

die Allerhoogste, psalmsing.       daarom bekommer ek my nie oor U oordeel nie.                    

No comments:

Post a Comment