Sunday 17 January 2016

PSALM 14: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

 

PSALM 14 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                         Nuwe Testamentiese Vertolking

 

Goddeloosheid van die mens.               Daar is nie een regverdig nie.

 

Psa 14:1  Vir die musiekleier.

‘n Psalm van Dawid.

 

Die dwaas sê in sy hart:                     U, Woord sê dat daar in ons  harte dieselfde

 Daar is geen God nie.                        gesindheid moet wees as wat daar in U was,        

 Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; Here Jesus. Daarom bid ons vir die

 daar is niemand wat goed doen nie.     ateïste dat hulle U sal vind.

 

Psa 14:2  Die HERE het uit die hemel neergesien  Volgens U Woord het ons

 op die mensekinders,                                                  almal afgedwaal en is

 om te sien of daar iemand verstandig is,                daar niks goed in ons nie.

 wat na God vra.                                 Maar U, Here Jesus, het alles kom verander.

 

Psa 14:3  Hulle het almal afgewyk,   Ons weet dat daar nie een regverdig is nie;

 tesame het hulle ontaard;               selfs nie een nie, want U Woord sê so.     

 daar is niemand wat goed doen,           Maar U, Here Jesus, het alles

ook nie een nie.                                          kom verander.

 

 

 

Psa 14:4  Het al die werkers van ongeregtigheid    Die ongeregtigheid neem toe,

 dan geen kennis nie,                                   dit is asof ons blind daarvoor geword het.

 die wat my volk opeet asof hulle brood eet?  Ons ongergetigheid sluit die  

Hulle roep die HERE nie aan nie.                  kennis van U woord uit.

 

Psa 14:5  Dáár het skrik hulle oorweldig,    Maar ons is jubbelend,

 want God is by die regverdige geslag.          want ten spyte van die kwaad,

 

Psa 14:6  Die raad van die ellendige          wat ons vir U verblind het,

—julle kan dit tot skande maak;                 het U Heilige Gees ingegryp.

 waarlik, die HERE is sy toevlug.                Op ‘n wonderbaarlike wyse

 

Psa 14:7  Ag, mag die verlossing van Israel  het U ingryping ons tot ander

 uit Sion kom!                                                     insigte gebring. Die skille het          

As die HERE die lot van sy volk verander,  van ons oë afgeval en nou is ons   

dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees.       terug in die Vaderhuis.

No comments:

Post a Comment