Friday 1 January 2016

SLAGSPREUKE EN WYSES VAN RIP: PREMIERS EN PRESIDENTE VAN SA SEDERT 1910.


SLAGSPREUKE EN WYSES VAN RIP: PREMIERS EN PRESIDENTE VAN SA SEDERT 1910.

 1910: Genl. Louis Botha: Versoening: Sterf natuurlik.

1919 Adv. Jan Smuts: Holisme: Sterf natuurlik.

1924: Adv. JBM Hertzog: SA Eerste: Sterf natuurlik.

1948: Dr. DF Malan: Apartheid: Sterf natuurlik.

1954: Adv. JG Strijdom: Republikeinse ideal. Sterf natuurlik.

1958: Dr. HF Verwoerd: Aparte-Ontwikkeling: Oorleef eerste  sluipmoordpoging in 1960 deur David Pratt.  Sterf met tweede sluipmoord deur Tshafendas. 1966.

1966: Adv: J. Vorster: Détente: Sterf natuurlik. 

1978: Mnr. PW Botha: Totale aanslag: Sterf natuurlik.

1989: Mnr. FW de Klerk: Regstaat: leef nog op 01/01/2016.

1994: Mnr. Nelson Mandela: Versoening: Reenboognasie: Sterf natuurlik.

1998: Mnr. Tabo Mbeki: Afrika Rennaisance: nepad: leef nog op 01/01/2016.

2001: Mnr. Jacob Zuma: ANC Primêr: leef nog op 01/01/2016.

No comments:

Post a Comment