GEDOOP
Kleine kind
stewig in jou ouer
se hand
wagtend op die water
druppels se kant
dit val bonsig
op die voorkop
jy is geskok
jy skree soos
by jou geboorte
maar nou is dit die wedergeboorte
jy weet nie
Hy weet
Hy ken jou by jou naam
jy is syne.
No comments:
Post a Comment