PSALM
10 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking
TEENOOR HOOGMOEDIGE VYANDE
WORD TOEVLUG TOT GOD GENEEM. GOD
IS BARMHARTIG.
Psa 10:1 o HERE, waarom staan U so ver
weg Waarom is U, Jesus, so afsydig?
en hou U verborge in tye van benoudheid? Waarom is U
afwesig in my nood?
Psa 10:2
In sy trotsheid vervolg Die ongelowiges se
grootheidswaan loop dik in hulle are,
die goddelose die ellendige. hulle verniel en vernietig ‘n
hulpelose mens.
Laat hulle gegryp word Wraakgedagtes en aksies help
nie,
in die listige planne wat hulle uitgedink
het! want U het
gesê dat die wraak God toekom.
Psa 10:3
Want die goddelose juig Ten spyte van my aanvaarding dat U, Jesus,
oor die begeerte van sy siel; alle
mag in die hemel en op die aarde het,
en hy seën hom weet ek dat hierdie
gewetenloses ‘n obsessie met
wat onregverdige wins maak, die
geldgod het,
hy verag die HERE. want hulle maak hoopvolle
berekeninge,
en
werk strategië uit om meer en meer te in.
Hulle is grensloos hebsugtig,
hulle uitoorlê mekaar om elke hoek en draai.
In
hulle dwase selfspraak wens hulle hulleself
by voorbaat geluk met hulle suksesse.
U,
Here Jesus, word beslis nie geag nie
.
Psa 10:4
Die goddelose, In hulle selfwaan, sê hulle:
met sy neus in die hoogte, sê: “God se wet is soos ‘n neus van
was
Hy ondersoek nie:
jy
draai dit net soos jy wil.”
daar is geen God nie—dit is al sy gedagtes!
‘n Gewetenlose neem God geensins
in ag wanneer hy geslepe is nie.
Psa 10:5
Sy weë is altyd voorspoedig; Hulle werk lustige planne uit
hoe om my uit te buit.
hoog daarbo is u gerigte, Hulle lag selfvoldaan,
weg van hom af; want hulle
dink dat hulle alreeds wins behaal het.
al sy teëstanders—hy blaas op hulle. Hulle lyk so gelukkig en hulle prys
hulleself as baie
suksesvol
Psa 10:6
Hy sê in sy hart: Hulle dink: ons sal nooit
misluk nie,
Ek sal nie wankel nie; en geen agteruitgang is moontlik nie.
Van geslag tot geslag
is ek die een wat
nie in die ongeluk sal wees nie.
Psa 10:7
Sy mond is vol van vloek hulle blameer andere vir die geringste probleme
en van bedrog en verdrukking; wat
opduik, hulle gaan voort om bose planne te
onder sy
tong is moeite en onreg. smee,
want hulle beplan
onwenslike dinge teen my.
Psa 10:8
Hy sit in die hinderlae by die dorpe; Skokwekkende dinge word beplan
in skuilplekke maak hy die onskuldige dood;
wat niemand,
as hulle dit hoor, sal dit glo nie.
sy oë loer op die ongelukkige.
Psa 10:9
Hy loer in die skuilhoek Die
papierleeu word ingespan om my vas te trek,
soos ‘n leeu in sy lêplek; teken
net hier en teken net daar dan is ons vriende, sê hulle
hy loer om die ellendige te vang; So wil hulle my heelhuids
verslind,
hy vang die ellendige deur sy net toe te
trek;
Psa 10:10
en verbryseld sink dié terneer, sonder om ‘n oog te knip,
en die ongelukkiges val in sy mag. en
dit sal my einde beteken.
Psa 10:11
Hy sê in sy hart: Hulle bly glo: God kyk ander pad,
God vergeet dit; as Hy wel bestaan,
Hy verberg sy aangesig;
en waarom sal hulle, hulle buitendien
aan Hom steur as Hy daar is.
vir
ewig sien Hy dit nie.
Psa 10:12
Staan op, HERE! Here Jesus, ek beroep my op U
almag wat U aan
o God, hef u hand op; die kruis
en in die graf getoon het.
vergeet die ellendiges nie! Opgestane Heiland ek is
hulpeloos en alleen.
Ek weet egter: U is beslis nie onbetrokke by my nie.
Psa 10:13
Die goddelose, waarom verag hy God Hoe
kan die godlosses dit waag om U,
en sê in sy hart: U soek dit nie? die
Vleesgeworde
Woord, te verag?
en dan te kan bly glo dat hulle skotvry daarvan sal afkom,
net hulle weet hoe dié dwaasheid kan slaag.
Psa 10:14
U het dit gesien; Van
die begin af is U daar, en sien U alles,
want U aanskou die moeite en verdriet, U sien die onreg wat teen mense gepleeg
word
sodat ‘n mens dit in u hand sal gee. veral
die wat marginaliseer word,
Aan U gee die ongelukkige dit oor; en ander wie se menswaardigheid aangetas
is.
U was ‘n helper van die wees. U is besig om algaande hierdie kwaad
uit die gemeenskap te verwyder.
Psa 10:15
Verbreek die arm van die goddelose en slegte;
Jesus, U is soos die Barmhartige
besoek sy goddeloosheid totdat U niks vind
nie! Samaritaan:
U, verbind die etterige wonde van die slagoffers:
U verander die lot van die weeskinders:
U verskaf voedsel aan alle hongeres.
Psa 10:16
Die HERE is Koning vir ewig en altyd; Die
Koning van die Koninkryk het
die heidene het vergaan uit sy land. ongekende mag,
daarom sal reg en geregtigheid seëvier.
Psa 10:17
HERE, U het die begeerte Ek loof U vir U liefdevolle
regering, Here Jesus!
van die ootmoediges gehoor; U is Koning van alle ewigheid.
U sal hulle hart versterk, u oor sal
luister U wil geen sondaar laat verlore gaan,
maar eerder hulle bekering bewerkstellig,
U gee insig en
verandering,
wat U Gees sonder uitsondering, aan elkeen wil skenk
Psa 10:18
om aan die wees en verdrukte reg te doen. Here Jesus, aan die kruis het U
Geen mens uit die aarde uitgeroep:
sal langer voortgaan om skrik aan te jaag
nie. “ Vader, vergewe die misdadiger hier
langs my,
vergewe elkeen wat my onskuldig kruisig,
vergewe elke sondaar,
elke godelose wat hom tot my keer.”
Jesus,
nou het ek goeie moed,
want ek het vriend en vyand,
se kwaad, teen my
vergewe.
Daar is niks en niemand meer om te vrees nie.
No comments:
Post a Comment