Tuesday 5 January 2016

SPREUKE 1: 7-19: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


SPREUKE 1: 7-19: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

OU TESTAMENT

1933 Vertaling van die Bybel in Afrikaans.

 

© SA BYBELGENOOTSKAP       NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.     

 

 

Standvastigheid teen versoeking       Glo in Jesus Christus            

in die vrees van die Here.                              

                                                                                              

 

Pro 1:7  Die vrees van die HERE                   Iemand wat in Jesus Christus glo, is gered

 is die beginsel van die kennis;                         en volg sy gebooie,

 sotte verag wysheid en tug.                              Maar die  ongelowiges is op ‘n dwaalweg.    

 

 

Pro 1:8  My seun, luister na die tug van jou vader,  Iemand wat getugtig word,

en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;     trek die Here Jesus nader na hom.

 

 

Pro 1:9  want dit is ‘n lieflike krans             so ‘n tugtiging veroorsaak suiwering van sonde

 vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.  en bevestig dat jy koning, priester en         

                                                                                     profeet is.                                                      

 

Pro 1:10  My seun, as die sondaars jou wil verlei,     ongelowiges is selfgesentreerd,

moet jy nie inwillig nie;                                                  daarom moet jy hulle vermy.

 

Pro 1:11  as hulle sê: Gaan saam met ons,               moenie luister na wat botsend is met die

laat ons loer op bloed,                                        Evangelie nie. Het eerbied vir Jesus Christus                               

laat ons die onskuldige voorlê sonder oorsaak,     en die lewe.

 

 

Pro 1:12  laat ons hulle lewendig verslind            moenie haat nie,

soos die doderyk en die gesondes                          maar het jou vyande

 soos die wat in die kuil neerdaal;                          lief soos jouself.  

 

Pro 1:13  allerhande kosbare goed sal ons vind,     moenie hebsugtig wees nie,

 ons huise sal ons vol maak met buit;                       maar skenk brood aan die armes.

Pro 1:14  jy sal jou lot onder ons werp,      moenie deel wees aan korrupte

 ons sal almal een beurs hê—                        sake nie.    

 

Pro 1:15  my seun, gaan nie                         moenie deel wees van ongelowiges

met hulle saam op die weg nie,                   se praatjies nie.

 hou jou voet terug van hulle pad;              Skud die stof van jou voete af.

 

Pro 1:16  want hulle voete hardloop                       As jy die stof afgeskut het,

na die kwaad en haas hulle om bloed te vergiet;  luister jy nie na die kwaadwilliges nie.

 

Pro 1:17  want die net word tevergeefs uitgesprei Die ongelowiges wil jou verlei

 voor die oë van allerhande voëls:                             deur allerhande begeerlike voorstelle.

 

 

Pro 1:18  so loer hulle op hul eie bloed,                    Hulle bied jou “dertig silwerstukke” aan

 hulle lê hulleself voor.                                                  om Jesus Christus te verraai.

 

 

Pro 1:19  So gaan dit met almal wat onregverdige wins maak:  Met  verdagte woorde sal die

dit ontneem sy besitter die lewe.                    ongelowiges julle op die breë weg probeer lei.

No comments:

Post a Comment