SPREUKE 1: 1-6 INLEIDING: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
OU
TESTAMENT
© SA
BYBELGENOOTSKAP NUWE
TESTAMENTIESE VERTOLKING.
Spr 1:1 Die spreuke van Salomo, Gelykenisse van Jesus Christus,
die seun van Dawid, die seun van God,
die koning van Israel, die Koning van
die wêreld.
Spr 1:2 om wysheid en tug te ken, om van kleins die Skrif te ken; om jou geloofskennis
om woorde van insig te verstaan, te gee sodat jy deur geloof Jesus
Christus kan ken.
Spr 1:3 om aan te neem aanvaar die vaderlike
tugtiging
tug wat verstandig maak, want dit lei tot
egtheid van geloof
geregtigheid en reg en regverdigheid; en egtheid van geloof tot
regverdigmaking deur Jesus Christus.
Spr 1:4 om aan die eenvoudiges skranderheid te gee,
om geloof aan die armes van gees
te
gee
aan die jongeling kennis en oorleg; want hulle is
Koninkrykskinders.
Spr 1:5 laat die wyse luister, gelowiges,
gaan na Jesus,
want hy vermeerder geloofswysheid
dan sal hy insig
vermeerder, en
hy versterk jou geloof
as jy die Nagmaal se brood
en die verstandige sal
verstandige gedagtes verkry, eet en
die wyn drink as
gemeenskapsmaaltyd met Jesus Christus.
Spr 1:6 om ‘n spreuk en beeldspraak te verstaan, dan begryp jy die gelykenis
van
die Nagmaal se brood en wyn
die woorde van die wyse
manne en hulle raaisels. sodat die
verborge woorde van die
Koninkryk
onthul sal word.
No comments:
Post a Comment