Wednesday 27 April 2016

AFRIKAANS: DIE HUIDIGE DEBAT.


AFRIKAANS: DIE HUIDIGE DEBAT.

Die huidige debatvoering oor Afrikaans as onderrigtaal by Universiteit van Stellenbosch of Universiteit van die Vrystaat is vir my ongemaklik, uitsigloos en stompsinnig. Die groot geeste wat hieraan deelneem, is kleingeestig. Hulle is soms geniepsig, venynig en persoonlik. Die een probeer slimmer as die ander een wees met slim geskakeerde taal en sogenaamde logika. Die debat is soos ‘n hond wat sy eie stert prober vang. Dit lei na niks: das ist ubel, en soos Shakespeare se Much ado about nothing.

Ons vra nou leiers wat rigting kan gee. Ons vra wysheid wat alle faktore binne die nuwe Suid Afrika in agneem.

 

PSALM 133 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 133 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Die broederlike liefde                                           Naaste liefde.

 
Psa 133:1  ‘n Bedevaartslied. Van Dawid.

Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit                    Here Jesus dit is u wens dat daar

dat broers ook saamwoon!                                eenheid en liefde onder u kinders is.             

Psa 133:2  Dit is soos die kosbare olie op die hoof, Liefde en eenheid onder U kinders

wat afloop op die baard, die baard van Aäron,  is kosbaarder as enige stoflike besittings

wat afloop op die soom van sy klere.              soos korale, goud en silwer.    

Psa 133:3  Dit is soos die dou van Hermon     Dit is soos milde reën en fonteine, riviere

wat neerdaal op die berge van Sion;                en damme wat oorloop van water.   

want daar gebied die HERE die seën,             U seën u kinders waar daar vrede is.

die lewe tot in ewigheid!                                  U seën u kinders met die ewige lewe.

 

 

Tuesday 26 April 2016

PSALM I19:25-32: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


PSALM I19:25-32: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.

 

GOOD NEWS BIBLE.                     NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.                        

 

© E SWORD.                                         

Psa 119:25  I lie defeated in the dust;  Lord Jesus, I am frail, revitalize my

revive me, as you have promised.  spiritual life through your Holy Spirit.

Psa 119:26  I confessed all I have done,  You answered my prayers and

and you answered me; teach me your ways.  therefore I know your way.

Psa 119:27  Help me to understand your laws, Help me Lord Jesus to obey

and I will meditate on your wonderful teachings.  your law and teachings.

Psa 119:28  I am overcome by sorrow;  I am worried because my spiritual life

strengthen me, as you have promised.  has declined.

Psa 119:29  Keep me from going the wrong way,  Help me not to astray from

and in your goodness teach me your law.  your word and your law.

Psa 119:30  I have chosen to be obedient; My choice is clear. I want to follow

I have paid attention to your judgments.  Jesus Christ, my savior.

Psa 119:31  I have followed your instructions,  I am unable to obey you completely, 

LORD; don't let me be put to shame.  because of my sinfulness.  Please forgive me.

Psa 119:32  I will eagerly obey your commands, My intention is clear. I want to

because you will give me more understanding.  obey your word and law, because you saved me.

 

 

PSALM 119: 25-32 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 119: 25-32  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       

 

 

Psa 119:25  Dalet. My siel kleef aan die stof; Here Jesus, ek is verganklik,

maak my lewend na u woord.       maar maak my lewend vir U deur die wedergeboorte.

Psa 119:26  My weë het ek vertel,  Ek het afgedwaal. U het my verlos uit genade.

en U het my verhoor; leer my u insettinge!  Leer my om uit dankbaarheid u wet na te kom.

Psa 119:27  Laat my die weg van u bevele verstaan, Leer my deur u woord om u 

dat ek u wonders kan oordink.     wonderwerke reg te verstaan.

Psa 119:28  My siel drup weg van kommer; Ek is bekommerd oor my geestelike nood.

rig my op na u woord.  Lei my om in u voetspore te volg, Here Jesus.

Psa 119:29  Verwyder van my die weg van leuens, U weet dat ek u telleurstel, omdat ek

en verleen my genadiglik u wet. U wet oortree. Vergewe my menigvuldige sondes.

Psa 119:30  Ek het die weg van waarheid verkies; Wys my die regte pad aan wat ek moet

u verordeninge het ek voor my gestel.   volg deur u woord en wet.

Psa 119:31  Ek kleef u getuienisse aan; o HERE, Ek het net vir u, Here Jesus, daarom

maak my nie beskaamd nie!  lei my deur u Heilige Gees om u vrugte te dra.

Psa 119:32  Ek sal op die weg van u gebooie wandel, My begeerte is om u wet noukeurig

want U verruim my hart.     na te kom, sodat ek ‘n volwasse kind van u kan wees.

 

Sunday 24 April 2016

PSALM 55: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 55 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

                                                   

Weg na die woestyn!                                        Jesus Christus, my helper!                   

Psa 55:1  Vir die musiekleier;

met snaarinstrumente.

n Onderwysing van Dawid.

 

Psa 55:2 o God, hoor my gebed en verberg      Vader van my Verlosser, Jesus Christus,

U nie vir my smeking nie.                                  ek bid nodeloos, want ek ontvang geen antwoord

                                                                            van U nie. Ek pleit by U, o God, bly naby my in hierdie

                                                                            tyd van vertwyfeling.

 

Psa 55:3 Luister na my en verhoor my;             Ek weet: U is in my, deur U genesende Heilige Gees,

in my onrus dwaal ek rond en is verward,         nogtans twyfel ek, weens my neerdrukkende  

                                                                            omstandighede: my bekommernisse gee my slapelose

                                                                            nagte. Ek is geweldig gespanne,

                                                                     

 

 

Psa 55:4 weens die geroep van die vyand,          oor almal wat my bedreig, en oor sondaars wat my         

weens die geraas van die goddelose;                   ondergang soek. Diegene wat teen my gekant is,

want hulle stort onreg op my af,                          wil my in hulle net van korrupsie vang:

en in toorn behandel hulle my as vyand.             hulle blaas geweld teen my aan.

 

Psa 55:5 My hart krimp inmekaar in my            Ek kan my angs nie hanteer nie,

binneste, en verskrikkinge van die dood             my hart se slag is onegalig,

het op my geval.

 

Psa 55:6 Vrees en bewing kom oor my,             bangheid en siddering het my oorweldig,

en angs oordek my.                                             my hele liggaamlike sisteem is die ene bewerasie.

 

Psa 55:7 Toe het ek gesê:                                  Ek is bevrees, daarom wil ek vlug.

Ag, had ek maar vlerke soos ‘n duif,                 Ek sou so graag soos die swaweltjies wou wegvlieg,

dan sou ek wegvlieg en wegbly!                        soos wat hulle in die winter na die ander kontinente

                                                                            gaan,

 

Psa 55:8 Kyk, ek sou ver wegvlug;                    ek sou so graag soos ‘n tinktinkie,

ek sou vernag in die woestyn! Sela.                   in die mees onherbergsame wêreld-dele,

                                                                            wou gaan skuil,

 

                            

Psa 55:9 Gou sou ek vir my ‘n skuilplek               en vinnig wou weg vlug van dié koue winterwind,

soek teen die onstuimige wind, teen die storm.     maar ook wou wegkruip vir die onstellende

                                                                                spoed van die emosionele werwelwinde.

                                                                              

Psa 55:10 Verwar, Here, verdeel hulle spraak,       Here Jesus, hierdie onheilspoke kan ek nie meer   

                                                                                 hanteer nie.

want ek sien geweld en twis in die stad.         Ek beleef die bedreiging wat andere veroorsaak

                                                                              as so eg en realisties. Maar word ek werklik bedreig,

                                                                              Here Jesus? Of is dit net drogbeelde binne in my?

       

Psa 55:11 Dag en nag omring hulle dit                Daar gaan geen dag verby nie,

op sy mure, en binnekant is onreg en moeite.      of ek bly bewus van die yslike gevare,

                                                                              wat andere vir my inhou.

 

Psa 55:12 Wat onheil aanbring, is daarbinne,       Die wêreld is in chaos gedompel:

en verdrukking en bedrog wyk nie                        ek lewe in die grootste onsekerheid:

van sy markplein nie.                                             oral is daar net korrupsie.

 

Psa 55:13 Want dit is geen vyand wat                     As dit heidene was wat my teenstanders is,

my smaad nie, anders sou ek dit dra;                       sou ek die aanslag teen my kon hanteer,

dit is nie my hater wat hom teen                              maar nou is dit die grootste telleurstelling,

my groot maak nie,                                                   want die meeste mense wat my beskinder,

anders sou ek my vir hom wegsteek;                        is my mede kerkgenote:

 

Psa 55:14 maar jy, ‘n man soos ek,                         alhoewel dit ondenkbaar is dat kerklidmate,

my vriend en my vertroude!                                    andere emosioneel kan verguis en mishandel,

                                                                                 is dit ‘n onbybelse werklikheid.    

 

Psa 55:15 Ons wat innig met mekaar omgegaan het,           Intieme deelgenote aan die uitbreiding

in die huis van God gewandel het met die woelige skare.    van die Koninkryk van God,

                                                                                                het deelnemers geword aan die inkorting

                                                                                                van die Blye Boodskap, want hulle was met

                                                                                                nydigheid vervul, en het leuens oor my

                                                                                                 geloofsgedrag versprei.

 

Psa 55:16 Laat die dood hulle oorval,                             Here Jesus, bewaar my van wraak gedagtes,

laat hulle lewendig in die doderyk neerdaal;                   want U het self gesê dat ek my vyande moet

want boosheid is in hulle woning, in hulle binneste.       soos myself. Ek soek nie my eie ondergang nie,

                                                                                          daarom ook nie hulle s’n nie.

                                                                                          Ek bid vir goeie verhoudinge tussen ons.

 

Psa 55:17 Maar ek, ek roep God aan,                         Maar ek bid dat U vir my, die nodige insig sal gee,

en die HERE sal my verlos.                                        om die kaf van die koring te skei,

                                                                                    sodat ek die vanpaste gedrag sal openbaar,

                                                                                    teenoor diegene wat my kwaadgesind is.

 

Psa 55:18 Saans en smôrens en smiddags                  Van vroegdag af tot laat in die aand,

klaag ek en steun, en Hy hoor my stem.                     kerm ek oor alles en almal,

                                                                                     maar ek weet dat U, Here Jesus,

                                                                                     goedgunstiglik na my gejammer luister.

 

Psa 55:19 Hy verlos my siel in vrede                          Nou weet ek: U sal my tot selfondersoek lei,

van die stryd teen my, want met                                  sodat ek die drogbeelde wat my bedreig,

menigtes is hulle teen my.                                           van die werklikheid kan onderskei:

                                                                                     U sal my insig gee,

                                                                                     sodat ek die waan van vyandigheid

                                                                                    kan verwerp, en in harmonie met myself kan leef.

 

Psa 55:20 God sal hoor en hulle antwoord; ja,        Here Jesus, ek bid tot U,

Hy wat op die troon sit van lankal af, Sela;             U wat tot alles in staat is,

 omdat by hulle geen verbetering is                         bevry my van hierdie innerlike onsekerheid.

 en hulle God nie vrees nie.

 

Psa 55:21Hy het sy hande uitgesteek                       Selfs al weet ek dat my teenstanders

teen die wat in vrede met hom geleef het;                ontrou is, moet ek tenspyte van hulle gedrag,

hy het sy verbond ontheilig.                                     in hulle goeie eienskappe bly glo.

 

Psa 55:22 Glad is die botterwoorde van sy mond,     Hulle komplimenteer my, maar is dubbelslagtig,

maar sy hart is oorlog; sy woorde is                          want hulle blaas haat aan teen my,

sagter as olie, maar hulle is ontblote swaarde.           nogtans glo ek: die goeie sal die kwade oorwin.

 

Psa 55:23 Werp jou sorg op die HERE,                     Here Jesus, lank gelede het U op die berg

 en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die                  gesê: “kyk na die mossies en kyk na die lelies:

 regverdige laat wankel nie.                                        hulle werk en spin nie soos ons nie,

                                                                                    maar nogtans sorg God vir hulle.”

                                                                                   U het gesê dat ek meer as hulle werd is,

                                                                                   daarom sal U my volledig versorg:

                                                                                  ek hoef my nie oor môre te bekommer nie,

                                                                                  want die toekoms met U is selfversorgend.

 

 

Psa 55:24 Maar U, o God, sal hulle laat neerdaal         Suiwwer my gedagtes van skynbedreigings,

in die put van vernietiging; manne van bloed en          Here Jesus: help my om positief oor myself

bedrog sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie;      te voel: bou my selfbeeld op,

maar ék vertrou op U.                                                    sodat ek myself as gelyke van almal op aarde

                                                                                        sal aanvaar, ten spyte van neerdrukkende

                                                                                        omstandighede.