PSALM 3: NUWE
TESTAMENTIES VERTOLK.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Psa 3:1 ‘n Psalm van Dawid
toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.
Psa 3:2 o HERE, Here Jesus Christus
hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Ek
word oorweldig deur
Baie staan teen my op. vyandiges.
Psa 3:3
Baie sê van my: Sommige verag my weens my geloof
Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
in
U, en betwyfel ook
die egtheid
daarvan.
Psa 3:4 Maar U, HERE, Maar by u vind ek vrede,
is ‘n skild wat my beskut, want U skenk my die reg
my eer en die Een wat my hoof ophef. om
u kind genoem te word.
Psa 3:5
Luid roep ek die HERE aan, Ek bid angstig tot U,
en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
en
U sê, bid en vir julle sal gegee word.
Psa 3:6 Ek
het gaan lê en aan die slaap mag raak; Nou
kan ek rustig gaan slaap,
ek het wakker geword, want die HERE
ondersteun my. want Jesus u beskerm my.
Psa 3:7 Ek
sal nie vrees vir tien duisende van mense
Wat sal ons van
hierdie aanslag se: wat rondom teen my gereed staan nie. as God vir ons is, wie kan teen ons wees.
Psa 3:8
Staan op, HERE; Herinner my, Here Jesus, aan u woorde:
verlos my, my God! aan God kom die wraak toe.
Want
U het al my vyande Ek hoef
niks te doen nie, want alle sake is in
op die kakebeen geslaan; U hande. U tree vrymagtig op.
U het die tande van die goddelose stukkend
gebreek.
Psa 3:9 Die
heil behoort aan die HERE; Alle lof kom U toe wat op die troon sit,
laat u seën wees oor u volk! Sela. daarom word u met blydskap aanbid en gedien.
No comments:
Post a Comment