Thursday 1 March 2018

WYSIGING AAN DIE GRONDWET: GRONDONTEIENING.


WYSIGING AAN DIE GRONDWET: GRONDONTEIENING.

Die vraag is: is die wysiging NIE IRRASIONEEL NIE? Die rasionaal en uitgangspunt van die Grondwet is die vryheid van die individu. (Humanisties individualisties) Die ingryping van die Staat is ‘n vergrype en ingrypende inkorting van die vryheid van die individu se grondreg. Balanseer met die eise van die gemeenskap tot grondreg, is onderhandelings nie die uitweg of vennootskappe nie? Kompensasie kan met Staatseffekte opgelos word? Is die probleem nie die uitvoering van die huidige plan nie? Vra die grondloses se eise nie vir ‘n Kodesa nie?