Wednesday 15 March 2017

KLEINHOEWE TE KOOP


KLEINHOEWE TE KOOP

https://www.property24.com/for-sale/bloemfontein/bloemfontein/free-state/9643/104929877

Wednesday 8 March 2017

PSALM 50 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.


Psa 50:1  ‘n Psalm van Asaf. Die God van die gode, Die Bybel sê in Mat 25:31 

die HERE, spreek en roep die aarde,                      En wanneer die Seun van die mens

van die opgang van die son af tot sy ondergang toe. in sy heerlikheid kom

Psa 50:2  Uit Sion, die volkomenheid van skoonheid, en al die heilige engele saam met Hom,

 verskyn God in ligglans.                                  dan sal Hy op sy heerlike troon sit;

Psa 50:3  Onse God kom en kan nie swyg nie. Mat 25:32  en voor Hom

Vuur verteer voor sy aangesig,           sal al die nasies versamel word

en rondom Hom storm dit geweldig.     en Hy sal hulle van mekaar afskei

Psa 50:4  Hy roep na die hemel daarbo, soos die herder die skape van die bokke afskei;

en na die aarde, om sy volk te oordeel:         Mat 25:33  en Hy sal die skape

Psa 50:5  Versamel my gunsgenote vir My,  aan sy regterhand

 hulle wat my verbond by die offer sluit!   en die bokke aan sy linkerhand sit.

Psa 50:6  En—die hemele verkondig sy geregtigheid, Mat 25:34  Dan sal die Koning

 want God staan gereed om te oordeel! Sela.         vir die wat aan sy regterhand is,

Psa 50:7  Hoor, my volk, dat Ek kan spreek;         sê: Kom, julle geseëndes

Israel, dat Ek jou dit kan inskerp: Ek is God, jou God! van my Vader, beërf die koninkryk

Psa 50:8  Oor jou offers bestraf Ek jou nie,                   wat vir julle berei is

en jou brandoffers is altyddeur voor My.       van die grondlegging van die wêreld af.

Psa 50:9  Ek hoef uit jou huis geen stier     Mat 25:35  Want Ek het honger gehad,

 te neem of bokke uit jou krale nie;                      en julle het My te ete gegee;

Psa 50:10  want al die wilde diere van die bos is myne,     Ek het dors gehad,

die vee op berge by duisende.   en julle het My te drinke gegee;

Psa 50:11  Ek ken al die voëls van die berge, Ek was ‘n vreemdeling,

 en wat roer op die veld, is van My. en julle het My herberg gegee;

Psa 50:12  As Ek honger het, sal Ek jou dit nie sê nie; Mat 25:36  Ek was naak,

want die wêreld is myne en sy volheid. en julle het My geklee;

Psa 50:13  Sou Ek vleis van stiere eet of bloed van bokke drink? Ek was siek,

Psa 50:14  Offer dank aan God, en julle het My besoek;

en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste; in die gevangenis was Ek,

Psa 50:15  en roep My aan in die dag van benoudheid: en julle het na My gekom.

Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer. Mat 25:37  Dan sal die regverdiges Hom antwoord

Psa 50:16  Maar aan die goddelose sê God: en sê: Here, wanneer het ons U honger gesien en Wat vertel jy nog my insettinge en neem jy my verbond in jou mond— gevoed;

Psa 50:17  terwyl jy die tug haat en my woorde agter jou werp? of dors, en te drinke gegee?

Psa 50:18  As jy ‘n dief sien, dan geval dit jou by hom, Mat 25:38  En wanneer het ons U

 en jou deel is met die egbrekers. ‘n vreemdeling gesien,

Psa 50:19  Jou mond laat jy los in boosheid, en herberg gegee; of naak, en geklee?

en jou tong vleg bedrog. Mat 25:39  En wanneer het ons U

Psa 50:20  Jy sit en praat teen jou broer, siek gesien of in die gevangenis,

 die seun van jou moeder beskimp jy. en na U gekom?

Psa 50:21  Hierdie dinge het jy gedoen, en sou Ek swyg? Mat 25:40  En die Koning

Jy dink Ek is net soos jy! Ek gaan jou straf en jou dit ordelik voor oë stel. sal antwoord

Psa 50:22  Verstaan dit tog, o Godvergeters, en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle,

sodat Ek nie verskeur sonder dat iemand red nie. vir sover julle dit gedoen het aan een van die

Psa 50:23  Die een wat dank offer, eer My; geringstes van hierdie broeders van My,

en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet. het julle dit aan My gedoen.

WINSTON CHURCHILL OOR DIE HUWELIK

My most brilliant achievement was my ability to be able to persuade my wife to marry me. Winston Churchill
Read more at: https://www.brainyquote