PSALM
11 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking
Wees
nie kleingelowig nie! Die Here God is regverdig.
Psa 11:1 Vir die musiekleier.
‘n
Psalm van Dawid.
By die HERE skuil ek. Sommige van my vriende adviseer my
om van kwaadwilliges weg te bly,
Hoe
kan julle dan vir my sê: maar hoe kan ek,
Vlug
na julle berg soos ‘n voël! want ek
stel my vertroue net in die Here Jesus.
Psa 11:2
Want kyk, die goddelose span die boog; Ek is bewus dat sommige mense
hulle het hul pyl op die snaar reggesit nie van my hou nie;
om
in die donker te skiet na die opregtes van hart. en my naam
beswadder.
Psa 11:3
As die fondamente omgegooi word,
Hulle beskuldig my valslik.
wat
kan die regverdige doen? Maar ek weet: wie kan my beskuldig? want,
Christus Jesus het my regverdig verklaar.
Psa 11:4
Die HERE is in sy heilige paleis;
Heilig, heilig, heilig is die
Here God,
die
troon van die HERE is in die hemel; die Almagtige,
sy
oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. wat was en wat is en wat kom!
Psa 11:5
Die HERE toets die regverdige; Ons weet: beproewing bring loutering;
maar
sy siel haat die goddelose
en loutering suiwerheid
en
die wat geweld liefhet. van geloof.
Psa 11:6
Hy sal op die goddelose vangnette, Maar
wat die ongelowiges aangaan:
vuur en swawel laat reën; skep Hy die geleentheid om hulle
en
‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees. van
sonde te bekeer.
Psa 11:7
Want die HERE is regverdig; Daarom bid ek vir elke ongelowige,
Hy
het geregtighede lief; elke kwaadwillige en teenstander
die opregtes sal sy aangesig sien. dat hulle vrede in u sal vind, Here Jesus.
No comments:
Post a Comment