PSALM 15 NUWE TESTAMENTIES
VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking. Afkorting: NTV
WIE MAG VERTOEF IN U TENT,
o HERE! GOD
IS IN ONS.
Psa 15:1 ‘n Psalm van Dawid.
HERE,
wie mag vertoef in u tent? Wie het die
reg om God
Wie mag woon op u heilige berg? se
teenwoordigheid op te soek?
Het ‘n bevlekte sondaar dié reg?
Psa 15:2 Hy wat opreg wandel
God het Christus, die onberispelike Offerlam,
en geregtigheid doen, gestuur, en
Hy het gedoen wat reg is in God se oë,
en wat met sy hart die waarheid
spreek; sodat ek sonde vergifnis
ontvang het,
en nou het ek, uit genade, toegang tot God deur die
Heilige Gees wat in my woon.
Psa 15:3 wat nie rondgaan Nie in eie krag nie, o
Heer,
met laster op sy tong nie, maar as gevolg van Jesus se redding,
sy vriend geen kwaad doen het ek my naaste lief,
en geen smaadrede uitspreek respekteer en koester ek
my medemens,
teen sy naaste nie; omdat U, Heilige Gees, in
my woon,
Psa 15:4 in wie se oë die verworpene veragtelik is, ek
verag niemand nie,
maar hy eer die wat die HERE vrees; aangesien
Christus Jesus geen mens geminag het nie,
al het hy gesweer tot sy skade,
hy verander nie; daarom is ek goedgesind teenoor almal.
As ek ‘n belofte gemaak het,
teenoor U en my medemens,
hou ek dit in stand, al is dit tot nadeel van myself,
Psa 15:5 wat sy geld nie gee op woeker my integriteit geniet die hoogste prioriteit,
en geen omkoopgeskenk aanneem ek vermy korrupsie en onwettige transaksies,
teen die onskuldige nie. en moedig diegene wat geld
wil leen aan
om by die regte instellings sake te doen,
sodat die wet
hulle sal beskerm,
en hulle sodoende nie uitgebuit sal word nie.
Hy wat hierdie dinge doen, sal nie
wankel in ewigheid nie. Wie kennelik daarvan bewus is
dat die Heilige Gees in hom woon,
is altyd besig met ‘n heilige selfspraak,
sodat die vanpaste Christelike
gedrag
geopenbaar sal word.
No comments:
Post a Comment