Thursday 7 January 2016

SPREUKE 1: 20-33: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

SPREUKE 1: 20-33: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

OU TESTAMENT

1933 Vertaling van die Bybel in Afrikaans.

 

© SA BYBELGENOOTSKAP       NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.     

 

Spr 1:20  Die Wysheid roep hardop daarbuite, Jesus Christus is die bron van wysheid;

sy verhef haar stem op die pleine,                        Hy roep almal op tot bekering.  

 

 

Spr 1:21  op die hoek van die rumoerige strate roep sy,      vir sy kinders sê Hy:

by die ingange van die poorte,                                                  getuig onder alle omstandighede

in die stad, spreek sy haar woorde:                                         van die Lig wat die wêreld verlig.

 

Spr 1:22  Hoe lank sal julle, eenvoudiges,     Jesus Christus het gekom om skynheiligheid

die eenvoudigheid liefhê                                                    te veroordeel, maar om

en die spotters lus hê om te spot                                      egtheid van geloof te

en die dwase kennis haat?                                                 beloon.

 

Spr 1:23  Wend julle tot my teregwysing,                  Ongelowiges, kom tot inkeer en

dan laat ek my gees vir julle uitstroom,                     luister na die Heilige Gees,     

wil ek my woorde aan julle bekend maak.     wat aan julle die woorde van die lewe wil gee.

 

 

Spr 1:24  Omdat ek geroep en julle geweier het,   Wees dan op julle hoede om nie die stem

 ek my hand uitgestrek en niemand geluister het nie, van Jesus Christus te ignoreer nie.

 

Spr 1:25  en julle al my raad nie opgevolg       Die Fariseërs het geweier om Jesus Christus

 en van my teregwysing nie wou geweet het nie,   se Mesiasskap te aanvaar.

 

Spr 1:26  daarom sal ek ook lag by julle ondergang, Hulle  sal nie die voorreg

 ek sal spot as julle verskrikking kom;                          hê om by sy feesmaaltyd aan te sit nie.                     

 

Spr 1:27  as julle verskrikking kom soos ‘n onweer,  Diegene wat uitgesluit is van die

en julle ondergang soos ‘n stormwind aankom,        Koninkryk van God sal in angs en

as benoudheid en angs julle oorval.                             benoudheid val

                                                                          met die Wederkoms van Jesus Christus.

 

 

Spr 1:28  Dan sal hulle na my roep,                            Met sy koms sal die vreesbevangenes

 maar ek sal nie antwoord nie;                                     roep om hulp,

 hulle sal my soek, maar my nie vind nie.                  maar Hy sal hulle die rug keer.     

 

 

Spr 1:29  Omdat hulle die kennis gehaat            Omdat die ongelowiges die Heilige Gees se              

 en die vrees van die HERE nie verkies het nie,         oproep om bekering weerstaan het.

 

 

Spr 1:30  van my raad nie wou weet nie,                      Geen verskonings, waarom hulle      

 al my teregwysinge verag het,                                ongehoorsaam aan die Heilige Gees se             

                                                                                          oproep was, sal aanvaar word nie. 

 

Spr 1:31  daarom sal hulle eet van die vrug               Hulle sal die vrugte van

 van hulle wandel en versadig word van hulle planne. hulle halsstarigheid pluk.

                                                                                                   God laat hom nie bespot nie.   

 

Spr 1:32  Want hulle eie afkerigheid                          Ongelowiges se hardkoppigheid, en

maak die eenvoudiges dood,                                       liefde vir genot maak hulle dood vir

 en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;  die Evangelie van hoop.

 

Spr 1:33  maar die wat na my luister,                     Die teendeel is waar:

sal veilig woon en gerus                                            elkeen wat in Jesus Christus glo,

wees teen die skrik vir die onheil.                         is wys en het die ewige lewe.

No comments:

Post a Comment