PSALM
2: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking.
STRYD EN
OORWINNING VAN DIE MESSIAS. GOD
DIE OORWINNAAR.
Psa 2:1 Waarom woel
die nasies Here, waarom het die wêreld gek
geword?
en bedink die volke nietige dinge? ons is
bang vir oorloë,
en
gerugte van oorloë:
die onheil pak ons behoorlik
beet.
Psa 2:2 Die konings
van die aarde staan gereed, Die wêreldleiers wil nie na U
luister nie,
en die vorste hou saam raad want
hulle verwerp U gebod, daarom sê hulle:
teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:
Psa 2:3 Laat ons
hulle bande stukkend ruk “Kom ons maak net soos ons wil,
en hulle toue van ons afwerp! want nou is ons die baas.”
Psa 2:4 Hy wat in
die hemel woon, lag; God, U is verbaas oor hierdie
dwaasheid
die Here spot met hulle. omdat hulle die dood bo die
lewe verkies
Psa 2:5 Dan sal Hy
hulle aanspreek in sy toorn, U,
in Jesus Christus, nooi hulle liefdevol
en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik: uit om
hulle te bekeer en U gebooie
te
gehoorsaam.
Psa 2:6 Ek tog het
my Koning U het U seun, Jesus, op Golgota
as Koning gekroon.
gesalf oor Sion, my heilige berg. Hy
heers oor die ganse aarde.
Psa 2:7 Ek wil
vertel van die besluit: Reeds by die doop, daar in die
Jordaan, het U
Gesê:
Die HERE het aan My gesê: “My
Seun, het vlees geword
U is my Seun, vandag en die Gees woon in Hom:
het Ek
self U gegenereer. luister na Hom:
Sy Koninkryk bring nuwe hoop hoe
om reg te lewe.
Psa 2:8 Eis van My,
en Ek wil nasies gee Hy het na sy eiendom gekom,
as u erfdeel en die eindes van die aarde om oor almal regverdig te regeer,
as u
besitting sodat
daar blydskap kan kom oor die hele aarde
.
.
Psa 2:9 U sal hulle
verpletter met ‘n ysterstaf, Maar eers by die wederkoms
U sal hulle stukkend slaan soos ‘n erdepot.
sal daar ‘n volmaakte vrede aanbreek.”
Psa 2:10 Wees dan
nou verstandig, . Intussen: wees wys regeerders:
o konings; laat julle waarsku, bekeer
julle en aanvaar Sy koningskap.
o regters van die aarde!
Psa 2:11 Dien die
HERE met vrees, Regeerders van die wêreld
daarom erken dat Hy Koning is lees die tekens van die tye:
en juig met bewing. Jesus Christus se regering is reeds van krag,
Psa 2:12 Kus die
Seun, gehoorsaam
die Gestuurde van God,
dat Hy nie toornig word want hierdie wêreld smag na gelowige leiers
en julle
op die weg vergaan nie; wat
met regverdigheid
want gou
kan sy toorn ontvlam. sal regeer.
Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil! Geseend is die gelowige regeerders van die aarde.
No comments:
Post a Comment