Sunday 17 January 2016

NOG ‘N SKOK: BEWERINGS VAN KORRUPSIE IN TENNIS.


NOG ‘N SKOK: BEWERINGS VAN KORRUPSIE IN TENNIS.

Hier onder is ‘n uittreksel van ‘n bewering dat daar oor ‘n dekade korrupsie in Tennis plaasgevind het. Blykbaar is daar top spelers betrokke. Dit het op 18 Januarie 2016 op die BBC se webblad verskyn:

“Secret files exposing evidence of widespread suspected match fixing at the top level of world tennis, including at Wimbledon, can be revealed by the BBC and BuzzFeed News.

Over the last decade 16 players who have ranked in the top 50 have been repeatedly flagged to the tennis integrity unit over suspicions they have thrown matches.

All of the players, including winners of Grand Slam titles, were allowed to continue competing.”


Dit laat ons met een vraag: watter sportsoort is nie al gekorrupteer nie? Is sport per definisie nog sport soos ons dit in die verlede gedefinieër het? Ons sal ‘n semantiese u-draai moet maak wat sport betref. Sport is nou onderhewig aan spekulasie. Ons sal nou na die beroepswedders se botte moet kyk wie gaan wen. Ons sal ‘n nuwe naam hiervoor moet kry. Wat van: Tenniswed; Rugbywed; Atletiekwed; Sokkerwed?

Die verbanning van beroepswedders is nie die oplossing nie. Slinksheid is nou gevestig in ‘n demokratiese bestel. Demokrasie het soveel voordele, maar die sonde van hebsug, het ons almal se wind uitgeslaan.

Is ‘n diktatuur die oplossing?    

No comments:

Post a Comment