Thursday 28 January 2016

PSALM 69: OORDENKING.

PSALM 69: OORDENKING.

                                                                PYN.

  “Ek is ‘n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God , sal my red en my beskerm.” Psalm 69:30

Daar is pynklinieke in haas elke hospitaal in Suid Afrika. Fisiese pyn is ‘n siekte van ons tyd. Deesdae is daar mediese spesialiste op hierdie gebied. Chroniese pyn, soos die vasdruk van senuwees wat nie chirurgies herstel kan word nie,  word in ‘n sulke klinieke behandel. Pyn laat ons uitroep: ‘’Ons is hulpeloos en rasend van ongemak! ‘’

Niemand kan die allesoorheersende impak wat pyn op ons het, afmaak as iets onbelangriks

 nie.  Chroniese liggaamlike pyn maak ons normale funksionering as mense bykans onmoontlik. Gelukkig is daar klinieke waarna ons ons kan wend. Die mediese wetenskap het ver gevorder om uitkoms te bring.

Maar die verligting van pyn is ‘n saak van die Here God. Hy het aan die mediese wêreld die insig gegee om verligting te bring. Hierin speel ons ‘n belangrike rol. Ons het die pyn: dit is persoonlik en dit is hier binne-in ons. Wat moet ons doen? Ons moet bid, sodat die regte mediese stappe geneem sal word en vra dat ons die pyn reg sal hanteer. As die pyn toeslaan, bid ernstig tot God, die Vader om uitkoms. Hy kan en sal elke keer as daar om hulp gevra word, die skerp “dolksteke” wegneem. Moenie moed opgee as die pyn ná gebed weer toeslaan nie. Bid elke keer en die uitkoms sal daar wees.  

 

 

GEBED

O, Here God, ons roep na U om uitkoms. Die pyn is oorweldigend! Ons kan dit nie meer hanteer nie. Bring asseblief uitkoms, Here!

 

VRAE

1.      Hoe kan ons pyn hanteer, sodat ons ander wat ons wil help, nie sal irriteer nie?

2.      Speel vas hierin ‘n rol? Lees Psalm 69.

WIE WAS BY MATIES SE KONVOKASIE OOR AFRIKAANS.


WIE WAS BY MATIES SE KONVOKASIE OOR AFRIKAANS.

Uit foto’s ge-oordeel wat op internet verskyn het, wat dus selektief is, is die volgende opvallend:

Bejaardes  vorm die meeste witmense.

Heelwat ou wit struggle mans.

Min van die ou orde van Afrikaners.

Min jong Afrikaanse mense.

Heelwat jong swartmense.

Vir Afrikaans, meestal skrywers en digter wat daarvoor betoog het.

Swartmense wat gemarginaliseerd nog voel, maar wat groter probleme aangespreek wil hê soos maatskaplike en ekonomiese ongelykheid.

Afleiding: much a do about nothing. Konvokasie behou of steun taalbeleid waar Afrikaans nog ‘n plek by Maties het. Dit bly ‘n kort termyn oplossing.

Die identiteitkrisis van die Afrikaner as subteks tot die gesprek kry nie aandag nie.

PSALM 8: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


PSALM 8: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.

 

 

GOOD NEWS BIBLE.                     NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.                        

 

© E SWORD.                                         

 

Psa 8:1  O LORD,our Lord,                 Lord Jesus, our Lord Jesus

your greatness is seen in all the world! you have opened our eyes so that we

                                                                  now understand that God

Your praise reaches up to the heavens;  created the world and the heaven.

 

Psa 8:2  it is sung by children and babies. God’s creation is celebrated

You are safe and secure from all your enemies; by every believer,

you stop anyone who opposes you.    and no one can stop our witnessing.

 

Psa 8:3  When I look at the sky,       I was amazed when I see  

 which you have made,                     your heavenly creation.

at the moon and the stars,                You made the moon and the stars

which you set in their places---          which you put it in its own places.

 

Psa 8:4  what are human beings,    If I think about our humans;

 that you think of them; mere mortals,    you crated them mere mortals;

 that you care for them?                       we are small, but Christ made us new.      

 

Psa 8:5  Yet you made them inferior only to yourself; In union with Christ we are

 you crowned them with glory and honor.     crowned as kings to live a godly live.     

 

Psa 8:6  You appointed them rulers over everything you made; We must rule in such a

 you placed them over all creation:         way that your creation will be looked after;

 

Psa 8:7  sheep and cattle, and the wild animals too; every tame and wild animal;  

 

Psa 8:8  the birds and the fish and the creatures in the seas. and every bird and fish.

 

Psa 8:9  O LORD, our Lord, your greatness Lord Jesus, our Lord Jesus

is seen in all the world!                                  you have opened our eyes so that we

                                          now understand that God created the world and the heaven.

 

 

 

 

 

 

PSALM 21: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 21: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Danksegging vir die oorwinning.          Ek is koning tot eer van God.

Psa 21:1  Vir die musiekleier.

 ‘n Psalm van Dawid.

Psa 21:2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, Here Jesus, u het u kinders

 en hoe baie juig hy oor u hulp!                              geroep tot ‘n dreërlei amp:

                                                                                  koning, prieter en profeet.

 

Psa 21:3  U het hom die wens van sy hart    Ek is geseënd omdat ek u

 gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela.  koning kan wees.

                                                              U het my deur die geloof tot koning gesalf.

 

Psa 21:4 Want U kom hom tegemoet met seëninge Ek hou my oog gevestig op

                                                                                                      Jesus,

 van die goeie; op sy hoof sit U ‘n kroon van fyn goud. die leidsman en voleinder van  

                                                                                            my  geloof. Jesus Christius,

u het die kruis verdra, die dood oorwin en u sit aan die regterkant van die troon van God om as mede-koning oor almal en die helaal te regeer.

 

Psa 21:5 Die lewe het hy van U begeer; U het my geroep om waardig die

 U het hom dit gegee: lengte van dae, vir ewig en altyd.  Evangelie te lewe.

 

Psa 21:6 Groot is sy eer deur u hulp;     Ek weet my hulp kom net van u sodat ek

 majesteit en heerlikheid het U op hom gelê. soos ‘n gelowige koning sal optree.

 

Psa 21:7 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U seën my met die ewige lewe

 U maak hom bly met vreugde by u aangesig.  wat u, Jesus, vir my moontlik gemaak

                                                                                            het.

 

Psa 21:8 Want die koning vertrou op die HERE,    My vertroue is op u gegrond,

 en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste  sodat ek die vrugte van

 sal hy nie wankel nie.                                               die Heilige Gees sal dra.

 

Psa 21:9 U hand sal al u vyande vind;                         Ongelowiges sal my koningskap

 u regterhand sal u haters vind.                                    noukeurig volg. 

 

Psa 21:10 U sal hulle maak soos ‘n vurige oond         Help, my Here Jesus dat ek aan

 as U verskyn; die HERE sal hulle                       die ongelowiges gedurende my  

verslind in sy toorn,                                                   koningskap van u liefde,   

 en vuur sal hulle verteer.                                              genade en redding sal getuig.

                                                 

 

                                                          

                                                                     

                                                                                   

Psa 21:11 U sal hulle vrug van die aarde af verdelg Ek bid vir die ongelowiges

en hulle nageslag van die mensekinders af weg

                                                                       Here Jesus dat hulle hul sal bekeer.

 

.    

 

Psa 21:12 Want hulle het U met onheil bedreig; Ek bid dat hulle om sondevergifnis

 hulle het ‘n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig.   by u sal pleit.

 

Psa 21:13 Want U sal hulle dwing om te vlug; Want u is ‘n genadige God

 met u boogsnare sal u mik op hulle gesig. wat behaë skep as sondaars hulle bekeer.                                                                                           

Psa 21:14 Verhef U, HERE, in u sterkte; U is tot alles instaat

 ons wil u heldekrag eer met psalmgesang daarom eer ek u.

 

Wednesday 27 January 2016

MATIES SE KONVOKASIE-VERGADERING MEER AS NET OOR AFRIKAANS


MATIES SE KONVOKASIE-VERGADERING MEER AS NET OOR AFRIKAANS

By die vergadering het daar  voortreflike sprekers opgetree. Breyten Breytenbach en ‘n Dame uit Nigerië. Die Rektor, prof Wim de Villiers, was ook aan die woord. 

Wat Lovelyn Nwadeyi, van Nigerië, gesê het, was meer as net of Afrikaans aan US bly of gly. Sy het moontlik die huidige probleem van SA aangespreek. Sy het gesê dat die huidige jong Suid-Afrikaners nie meer soos hulle ouers alles vir soetkoek gaan opeet en niks sê en doen nie.

Hier is Media 24 se verslag oor wat me. Lovelyn gesê het:

 

"Is Stellenbosch dan nie deel van die res van die samelewing nie? Ons is nie uitgesonder van die winde van verandering wat in Suid-Afrika waai nie.”

Nwadeyi het gesê daar is iets onomkeerbaar aan die broei in Suid-Afrika en daar is ’n nuwe generasie Suid-Afrikaners wat nie bereid is om die belangrike kwessies wat hul ouers agterweë gelaat het, aan te pak nie.

“Ons stel nie daarin belang om mense se gevoelens te beskerm nie. Ons verwerp kapitalisme sonder ’n gewete, rassisme, seksisme en enige ander vorm van diskriminasie,” het sy gesê.

“Ons land is in groot moeilikheid. En Stellenbosch is in groot moeilikheid, want ons het ingewikkelde probleme om op te los en dít vereis ’n nuwe vlak van dapperheid.

“Ons as ’n nasie is die somtotaal van ons ervarings. Ons is ’n gemors en ons moet dit erken. Ons kan nie probeer om dit uit ons maatskaplike gewete te wis nie.”

Nwadeyi het gesê hoewel dit so mag voorkom, stel sy geensins daarin belang om teen enige ras- of taalgroep te staan nie. Sy glo egter dat daar eerlike gesprekke oor die land, sy universiteite en sy toekoms moet plaasvind.

Oor die kwessie van taal het sy gesê dat dit iets is wat nooit neutraal is nie – veral nie in Stellenbosch nie.

“Taal is net so persoonlik as wat dit polities is. Soos u kan hoor, praat ek baie mooi Afrikaans. Ek is nie Afrikaans nie en ek het nie Afrikaans op Stellenbosch geleer nie, maar ek is baie lief vir die taal. Ek dink egter nie die primêre funksie van ’n universiteit is om ’n taal of kultuur te beskerm nie. Afrikaans gaan nie sterf as dit nie die hoofonderrigtaal in ons klasse is nie. Vra net vir mense wat steeds hul taal praat sonder ’n universiteit.”


My afleiding is: Die probleem met Afrikaans is die oortjies van die seekoei. Dit gaan om ekonomiese en maatskaplike ongelykheid. Die Swart jeug voel uitgesluit uit die huidige kapitalistiese bestel in SA. Hulle wil ‘n nuwe bestel hê. Daarom my pleidooi van vroe-er op die Blogg. Hervorm die hele ekonomiese  stelsel. Verskaf werk, gratis opleiding, voedsel en menswaardige behuising en sanitasie. Afrikaans op US is die hefboom om meer bemagtiging op alle gebiede. Dus die huidige Konvokasie kan die slag vir Afrikaans nou wen, maar dit is gedateerd en in die toekoms gaan die bordjies verhang word. Ons moet Afrikaans aan ‘n eie selfstandige Universiteit laat voortleef. Weg van Maties of watter universiteit ookal. Breyten Breytenbach het al vroe-er Oudsthoorn as plek vir so 'n Universiteit voorgestel. 

Maar  die probleem van die massas in SA bly en is nie aangespreek nie.   

Tuesday 26 January 2016

PSALM 7: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


 

PSALM 7: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.

 

GOOD NEWS BIBLE.                     NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.                        

 

© E SWORD.                                         

 

 

Psa 7:1  O LORD, my God,              Lord Jesus, I believe that you

 I come to you for protection;            was resurrected from death,

 rescue me and save me from all who pursue me,  therefore I have hope, and I will trust you,                                                                                                                       

                                                                                    o  Lord.

               

 

Psa 7:2  or else like a lion they will carry me    You have counted my hair

 off where no one can save me,                        on my head;      

 and there they will tear me to pieces.                I am save in your hands.      

 

Psa 7:3 -4 O LORD, my God,  Lord Jesus, when I have sinned against my                         

 if I have wronged anyone,       neighbor, I will immediately

if I have betrayed a friend         attend to it and will confess my sin to my fellow believer.   

or without cause done violence to my enemy --- if I have done any of these things---

 

Psa 7:5  then let my enemies pursue me I will go and confess my sin against my neighbor

 and catch me, let them cut me down       without blaming other persons for my guilt.

 and kill me and leave me lifeless on the ground! I will take responsibility for wrongdoing.

 

Psa 7:6  Rise in your anger,                   I will confess my wrongdoing

 O LORD! Stand up against                    with particular facts

 the fury of my enemies;                         and in doing so 

 rouse yourself and help me!                   I will obey your love    

 Justice is what you demand,                   command,

 

Psa 7:7  so bring together all the peoples  I will pray and confess about

 around you, and rule over them from above. your salvation for the world.

 

Psa 7:8  You are the judge of all people.  I pray that the unbelievers will come to

Judge in my favor, O LORD; you know that I am innocent. the conclusion that you

                                                                           are righteous and full of love.

 

Psa 7:9  You are a righteous God and judge   I pray that the wicked will hear

 our thoughts and desires.                               your word of salvation

 Stop the wickedness of evildoers

 and reward those who are good                     and repent.

.

 

Psa 7:10  God is my protector;                I believe in Jesus Christ as my

he saves those who obey him.                Savior and will obey you.

                                                                                   

Psa 7:11  God is a righteous judge          Lord Jesus through grace you saved me 

 and always condemns the wicked.          and made me righteous.

 

Psa 7:12  If they do not change their ways, Your word revealed that you Lord,

 God will sharpen his sword.                        are righteous, but full of love.       

 He bends his bow and makes it ready;

 

Psa 7:13  he takes up his deadly weapons be warned unbelievers; God is

 and aims his burning arrows.                      righteous and will judge you.

 

Psa 7:14  See how wicked people think up evil; Because you are wise and righteous

 they plan trouble and practice deception.         o Lord, no one will escape your wrath.

 

Psa 7:15  But in the traps they set for others,  But  I know that you will

 they themselves get caught.                            have mercy upon you children.

 

Psa 7:16  So they are punished by their own evil  You will protect everyone who believes

and are hurt by their own violence.                        in Jesus Christ as savior.

 

Psa 7:17  I thank the LORD for his justice;          I want to praise your name because

 I sing praises to the LORD, the Most High.         Jesus Christ made me righteous.

   Therefore you saved me from your wrath. I accepted Jesus; I am your child forever.