Friday 8 January 2016

PSALM 6: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 6: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.         Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

‘n Boetpsalm in groot benoudheid.                 Na berou en belydenis sondevergifnis.

 

Psa 6:1  Vir die musiekleier;

 met snaarinstrumente; met basstem.

 ‘n Psalm van Dawid.

 

 Psa 6:2 o HERE, straf my nie in u toorn nie, Jesus Christus: ek wil my sonde bely,

 en kasty my nie in u grimmigheid nie.              want ek het teen u gesondig.

 

Psa 6:3 Wees my genadig, HERE,                       Here Jesus, my gewete pla my.

 want ek is verswak;                                                Ek kan nie tot rus kom nie.

 maak my gesond, HERE,                                      Nagte is vir my ‘n verskrikking,

 want my gebeente is verskrik.                     want die sonde gee my slapelose nagte.

 

Psa 6:4 Ja, my siel is baie verskrik;             Ek het U telleurgestel Jesus Christsus.        

 en U, HERE, tot hoe lank?                           Ek voel te skaam om U te nader.

 

Psa 6:5 Keer terug, HERE, red my siel;       Binne in my brand dit soos ‘n kool vuur.

 verlos my om u goedertierenheid ontwil.   Dit is ‘n vuur wat ek nie kan uitblus nie.

 

Psa 6:6 Want in die dood                                Ek het ‘n diepe berou oor my sonde.

 word aan U nie gedink nie;                            As ek sterwe dan is dit te laat

 wie sal U loof in die doderyk?                       om die saak met U uit te klaar.  

 

Psa 6:7 Ek is moeg van my gesug;               Ek is wanhopig in my eie poging

 elke nag laat ek my bed swem;                   om my sonde te verplaas en   

 ek deurweek my bed met my trane.           of ander daarvoor te blameer.

 

Psa 6:8 My oog het dof geword van verdriet;        My sonde het ‘n nadelige effek

 dit het swak geword vanweë al my teëstanders.  op my liggaam en op my gewete.

 

Psa 6:9 Gaan weg van my,                                 Maar nogtans wil ek dit waag om my

 al julle werkers van ongeregtigheid,                       naaste daarvoor te blameer.

 want die HERE het die stem van my geween gehoor. Maar ek dink aan die Profeet

                                                                                          Natan wat gesê het: u is die man.

 

Psa 6:10 Die HERE het my smeking gehoor;       Nadat u Heilge Gees my gelei het:

 die HERE neem my gebed aan.                       wil ek bely: ek is die skuldige.

 

Psa 6:11 Al my vyande sal beskaamd staan U woord salf my gewete en gebeendere,

 en baie verskrik word;                           want U sê: as ek my sonde opreg bely dan

 hulle sal in ‘n oomblik beskaamd omdraai.  is U getrou om dit vir altyd te vergewe.

                                                                                     1 Johannes 1:9                                  

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment