3.
PSALM 8: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking
Wat is die mens?
GOD SE SKEPPINGSMIDDELAAR.
Psa 8:1 Vir die
musiekleier;
op die Gittiet.
‘n Psalm van Dawid.
Psa 8:2 o HERE, onse Here, Christus, ons Christus,
hoe heerlik is u Naam watter
ander Naam bring soveel vreugde en vrede
op die ganse aarde! soos U Naam oor die ganse
aarde,
U wat u majesteit gelê het op die hemele. watter
ander Een kan so duidelik openbaar
dat U, God, die vonkelende sterre geskep,
en
dit in die heelal geplaas het.
Psa 8:3 Uit
die mond van kinders Selfs
die kinders en die kleine baba’s,
en suiglinge het U sterkte gegrondves, is verstom oor die Bethlehem Ster,
om u teëstanders ontwil, wat alles met heerlikheid kom
herskep het.
om die vyand en wraakgierige stil te maak. En
so word diegene wat verkeerde
gesindhede, teenoor U gekoester het,
se
monde gesnoer.
Psa 8:4 As ek u hemel aanskou, Kyk
ek na die helder hemelruim
die
werk van u vingers, wat U so ruimskoots gevorm het,
die
maan en die sterre wat U toeberei het— kyk ek na U vingerafdrukke in
die heelal,
die sonnestelsels, die planete en sterre,
wat U ‘n ruimte in die heelal gegee het,
Psa 8:5 wat
is die mens dat U aan hom dink, dan besef ek dat die mens stof
is, sterrestof,
en die mensekind dat U hom besoek? nogtans weet ek:
die helder Môrester, Jesus Christus,
ons Verlosser,
bring
my by U, o God.
Psa 8:6 U
het hom ‘n weinig minder gemaak U het die mens seggenskap oor U
ganse
skepping
gegee,
as ‘n goddelike wese U het die mens bo die engele begunstig,
en hom met eer en heerlikheid gekroon. en
as koning, priester en profeet gekroon.
Psa 8:7 U
laat hom heers oor die werke van u hande; U gee
die mens die reg om U kind
genoem
te word.
U
het alles onder sy voete gestel: en
as beeldraer oor U handewerk,
met verantwoordelikheid op te tree.
Psa 8:8 skape en beeste, ja, selfs die slagvee, die
beeste en die skape,
dié
almal, en ook die diere van die veld, tot alle diere in die oop
velde,
Psa 8:9 die
voëls van die hemel tot die vlieënde voëls in die blou lug,
en die visse van die see, en die swemmende visse wat
oseaanloos beweeg,
Psa 8:10 o Here, onse Here, .
Christus, ons Christus,
hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! watter ander Naam bring soveel
vreugde en
vrede soos U Naam oor die ganse
aarde.
No comments:
Post a Comment