PSALM
21: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese Vertolking.
Danksegging
vir die oorwinning. Ek is koning tot eer van God.
Psa 21:1 Vir die musiekleier.
‘n Psalm van Dawid.
Psa 21:2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, Here Jesus, u het u kinders
en hoe baie juig hy oor u hulp! geroep tot ‘n dreërlei amp:
koning, prieter en profeet.
Psa 21:3 U het hom die wens van
sy hart Ek is geseënd omdat ek u
gegee en die begeerte van sy
lippe nie geweier nie. Sela. koning kan wees.
U het my deur die geloof tot koning gesalf.
Psa 21:4 Want U kom hom tegemoet met seëninge Ek hou my oog gevestig op
Jesus,
van die goeie; op sy hoof sit U
‘n kroon van fyn goud. die leidsman en
voleinder van
my
geloof. Jesus Christius,
u het die
kruis verdra, die dood oorwin en u sit aan die regterkant van die troon van God
om as mede-koning oor almal en die helaal te regeer.
Psa 21:5 Die lewe het hy van U begeer; U het my geroep om waardig die
U het hom dit gegee: lengte van
dae, vir ewig en altyd. Evangelie te lewe.
Psa 21:6 Groot is sy eer deur u hulp;
Ek weet my hulp kom net van u sodat
ek
majesteit en heerlikheid het U op
hom gelê. soos ‘n gelowige koning sal optree.
Psa 21:7 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U seën my met die ewige lewe
U maak hom bly met vreugde by u
aangesig. wat u, Jesus, vir my moontlik gemaak
het.
Psa 21:8 Want die koning vertrou op die HERE, My
vertroue is op u gegrond,
en deur die goedertierenheid van
die Allerhoogste sodat ek die vrugte van
sal hy nie wankel nie. die Heilige Gees sal dra.
Psa 21:9 U hand sal al u vyande vind; Ongelowiges sal my koningskap
u regterhand sal u haters vind. noukeurig volg.
Psa 21:10 U sal hulle maak soos ‘n vurige oond Help,
my Here Jesus dat ek aan
as U verskyn; die HERE sal hulle die ongelowiges gedurende
my
verslind in sy toorn, koningskap
van u liefde,
en vuur sal hulle verteer. genade
en redding sal getuig.
Psa 21:11 U sal hulle vrug van die aarde af verdelg Ek bid vir die ongelowiges
en hulle nageslag van die mensekinders af weg
Here Jesus dat hulle hul
sal bekeer.
.
Psa 21:12 Want hulle het U met onheil bedreig; Ek bid dat hulle om sondevergifnis
hulle het ‘n listige plan
uitgedink sonder om iets uit te rig. by u sal pleit.
Psa 21:13 Want U sal hulle dwing om te vlug; Want u is ‘n genadige God
met u boogsnare sal u mik op
hulle gesig. wat behaë skep as sondaars
hulle bekeer.
Psa 21:14 Verhef U, HERE, in u sterkte; U is tot alles instaat
ons wil u heldekrag eer met
psalmgesang daarom eer ek u.
No comments:
Post a Comment