Friday 15 January 2016

PSALM 13: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 13 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                         Nuwe Testamentiese Vertolking

 

Gebedsvertroue van Dawid.                                  ‘n Geloofswete.

 

Psa 13:1  Vir die musiekleier.

 ‘n Psalm van Dawid.

 

Psa 13:2  Hoe lank, HERE,    Here Jesus, daar is droefheid in my hart,

 sal U my altyddeur vergeet?  omdat u nie liggaamlik hier is nie.

Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg?  Ek voel u draai u weg van my.

 

Psa 13:3  Hoe lank sal ek planne beraam in my siel, Maar ten spyte van my  

                                                                                               gevoelens;    

met kommer in my hart oordag?  is U in die ewige stad wat geen son of maan

                                                                                      nodig het nie,

Hoe lank sal my vyand hom oor my verhef?  want die heerlikheid van God het       

                                                               ewige stad verlig, en die Lam is sy lamp.

 

 

 

Psa 13:4  Aanskou tog, verhoor my, HERE, my God! Ek bely U is alomteenwoordig;

Verlig my oë,   U Skrif gee my die insig, daarom weet ek u is naby my.

sodat ek nie in die dood inslaap nie;  Trouens in u Woord staan daar dat

                                    u Heilige Gees in my is; ek is nie alleen nie; U is in my.    

 

Psa 13:5  sodat my vyand nie kan sê:       My teëstanders en kwaadwilliges is nie ‘n

 Ek het hom oorwin nie,                              faktor nie, want U is in my,

en my teëstanders nie juig as ek wankel nie.  Heilige Gees, van God.

 

Psa 13:6  Maar ek—op u goedertierenheid vertrou ek; Ek juig en ek loof

 my hart sal juig oor u heil.                                                   u, Here Jesus, my 

 Ek wil sing tot eer van die HERE,                                      redder en my verlosser.

omdat Hy aan my goed gedoen het.                            U is die alfa en die omega vir my.           

 

No comments:

Post a Comment