WIE WAS BY MATIES SE KONVOKASIE OOR AFRIKAANS.
Uit foto’s ge-oordeel wat op internet verskyn het, wat dus
selektief is, is die volgende opvallend:
Bejaardes vorm die
meeste witmense.
Heelwat ou wit struggle mans.
Min van
die ou orde van Afrikaners.
Min jong
Afrikaanse mense.
Heelwat
jong swartmense.
Vir
Afrikaans, meestal skrywers en digter wat daarvoor betoog het.
Swartmense
wat gemarginaliseerd nog voel, maar wat groter probleme aangespreek wil hê soos
maatskaplike en ekonomiese ongelykheid.
Afleiding:
much a do about nothing. Konvokasie behou of steun taalbeleid waar Afrikaans
nog ‘n plek by Maties het. Dit bly ‘n kort termyn oplossing.
Die identiteitkrisis
van die Afrikaner as subteks tot die gesprek kry nie aandag nie.
No comments:
Post a Comment