Monday 25 January 2016

PSALM 20: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 20: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

 

Gebed vir die koning as hy optrek              U verhoor my gebed in benoudheid.

vir die stryd.

 

Psa 20:1  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid.

 

Psa 20:2 Mag die HERE u verhoor in die dag   In groot benoudheid

 van benoudheid! Mag die Naam van die God  het ek na U geroep om

 van Jakob u beskerm!                                      hulp, Here Jesus Christus.  

 

Psa 20:3 Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom Ek het met vertroue tot u gebid,

 en u ondersteun uit Sion!                                  want u is in my, maar nie deel van my

                                                                            vlees nie, Heilige Gees.                                                    

 

Psa 20:4 Mag Hy dink aan al u spysoffers         My diens aan u is uit uiterste  

en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela.  dankbaarheid, want U het my gered.

 

Psa 20:5 Mag Hy u gee na u hart en                 Ek vertrou op u om die regte

 al u voornemens vervul!                                    begeertes van my te vervul.

 

Psa 20:6 Ons wil juig oor u oorwinning en die vaandels U oorwinning is reeds behaal

 opsteek in die Naam van onse God.                               aan die kruis en deur die

 Mag die HERE al u begeertes vervul!     opstanding, daarom sit u aan die regterhand van God.

 

Psa 20:7 Nou weet ek dat die HERE       U wys my die regte rigting aan om 

sy gesalfde verlos; Hy sal hom verhoor uit sy heilige   te volg, en in u hande

 hemel met magtige dade                      is ek veilig vir tyd en ewigheid.

 van verlossing van sy regterhand.

 

Psa 20:8 Sommige roem op strydwaens     Ons vertroue is nie gebou op

 en ander op perde, maar óns sal roem       uiterlike dinge of magsvertoon nie,

 op die Naam van die HERE onse God.      maar op die naam van Jesus Christus.

 

Psa 20:9 Húlle het inmekaargesak en geval,  Help ons Heilige Gees van God

 maar óns het opgestaan en ons weer opgerig. om u ware getuies te wees.

 

Psa 20:10 HERE, verlos die koning!               Ons loof en dank u vir die verlossing

 Mag Hy ons verhoor op die dag as ons roep!  deur Jesus Christus, ons middelaar.

 

 

No comments:

Post a Comment