Monday 25 January 2016

PSALM 19: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

 PSALM 19: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                Nuwe Testamentiese Vertolking.

Openbaring in die natuur en Skriftuur. Goddelike openbaring.

 

Psa 19:1  Vir die musiekleier.

 ‘n Psalm van Dawid. (19:2)

 

Psa 19: 2 Die hemele vertel Deur Jesus Christus word die ware wese,

die eer van God,             van die grenslose hemelruim bekend:

en die uitspansel verkondig die sterre-koepel hierbo,

die werk van sy hande.   getuig van God se skeppingsdade, want Jesus Christus het dit aan ons bekend kom maak: dit is God wat die skepper is.

 

Psa 19:3 Die een dag stort vir die   Die dae die dra die boodskap

                                                                             van God se  skeppingsdade

 ander ‘n boodskap uit, oor aan die ander opeenvolgende dae,

 en die een nag kondig vir die ander kennis aan:

                        en die nagte volg getrou in die oordrag van die kennis,

                                                van God se handewerke,

                                           aan die ander agtereenvolgende nagte.

 

 

Psa 19:4 daar is geen spraak en daar Sonder om te praat en sonder klank,

 is geen woorde nie                           is die dae en nagte stemlose stemme   

   —onhoorbaar is hulle stem.       om oor God  se skeppingswerke te getuig.

 

 

 

Psa 19:5 Hulle meetsnoer gaan uit Ondanks die stomheid van die hemelligame,

oor die hele aarde,                                  verkondig hul spraakloos

 en hulle woorde tot by die einde dié wondertyding, van God se skeppingsmag 

 van die wêreld.                                 onbegrens en wêreldwyd.  

 Vir die son het Hy daarin ‘n tent gemaak; Vir ons son het God

            ‘n kristalhelder  opaal baan in die hemelruim gegee, sodat ons energiek kan lewe. 

 

 

 

 

Psa 19:6 en dié is soos ‘n bruidegom As ons son skynend sy baan volg,

 wat uitgaan uit sy slaapkamer; is dit kompleet asof ‘n bruidegom

                                                    sy slaapkamer verlaat,

 

hy is bly soos ‘n held om die pad en soos ‘n held op sy bruid wag.

te loop.

 

 

 

 

Psa 19:7 Sy uitgang is van die einde Die son kom op in die ooste

 van die hemel af,                             en gaan onder in die weste,

 en sy omloop tot by die eindes   dit word herhaaldelik gedoen,

 daarvan,                                    maar niks en niemand ontkom sy skerp strale nie.

en niks is verborge vir sy hitte nie.

 

 

Psa 19:8 Die wet van die HERE is volmaak: In Jesus Christus het God se onfeilbare woord bekend geword:

dit verkwik die siel; hierdié Woord skep ‘n splinternuwe lewe.

 die getuienis van die HERE is gewis:  In God se skool is die lering volmaak:

dit gee wysheid aan die eenvoudige. aan die leerders word ware wysheid meegedeel.

 

 

 

Psa 19:9 Die bevele van die HERE is reg: God se dialogiese onderwysing

 hulle verbly die hart; wys die regte rigting aan:

 die gebod van die HERE is suiwer: dit verskaf vreugde en vrede.

 dit verlig die oë. Sy gebooie is duidelik, en self insiggewend.

 

 

 

Psa 19:10 Die vrees van die HERE is rein: In Jesus Christus kry sy  bevele

 dit bestaan tot in ewigheid; ‘n nuwe dimensie: uit genade gered,

die verordeninge van die HERE is waarheid    daarom is die vrug van die Gees,                    in ons,

—tesame is hulle regverdig. die gevolg van ons redding.

                                                     Die diens aan God is ‘n genoegdoenlike genot,

                                                    want uit dankbaarheid word dit gedoen.

                                                              Die Here se voorskrifte is korrek:

                                     dit is regverdig en rigtinggewend.

 

 

 

 

 

Psa 19:11 Hulle is begeerliker as goud, Hierdie Goddelike bepalings se waarde,

 ja, as baie fyn goud;     is meer werd as korale,

 en soeter as heuning en heuningstroop. en oortref by verre die

                                                                               waardevolheid  van goud.

                                                                          Dié inhoud van Jesus Christus se bevele

                                                                            is gevul met ‘n heerlike soetheid

                                                                       wat die smaak van enige soetkoek oortroef.

 

 

 

Psa 19:12 Ook word u kneg God, U kinders doen dankbare dade,

daardeur gewaarsku;                         want die Here Jesus se lering,

 in die onderhouding daarvan is groot loon. is gevul met

                                                                                        ‘n volmaakte vreugde.

                     Die nuwe Hemel en die nuwe aarde wink uit die hemelse horison                                                                    vir al U kinders wat deur Christus Jesus verlos is.

 

 

 

 

Psa 19:13 Die afdwalinge   Wie het genoegsame self insig?

—wie bemerk hulle?    Die vrees vir die gevolge van al my sonde is weg,

 Spreek my vry van die wat verborge is. omdat Christus Jesus my van alle ongeregtighede gereinig het.

 

 

 

Psa 19:14 Hou u kneg ook terug Bewus van my staat as verloste sondaar,

van moedswillige sondes; weet ek dat die wortel van die kwaad aanwesig bly,

 laat dit nie oor my heers nie. daarom my smeking om ‘n opregte selfspraak binne in my,

Dan sal ek onbestraflik wees sodat ek die vanpaste gedrag sal openbaar, o God!

 en vry van groot oortreding.

No comments:

Post a Comment