Saturday 9 January 2016

SPREUKE 2 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


SPREUKE 2 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

OU TESTAMENT

1933 Vertaling van die Bybel in Afrikaans.

 

© SA BYBELGENOOTSKAP       NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.     

 

Die waarde van Wysheid.   Jesus Christus is die waarborg vir wysheid.      

 

Spr 2:1  My seun,                                         Iemand wie Jesus Christus aangeneem

 as jy my woorde aanneem                          het, en sy woorde ter harte neem,

en my gebooie by jou bewaar,                       is wys.

 

Spr 2:2  sodat jy jou oor laat luister na wysheid, Jesus, u het self gesê: wie ore het moet

 jou hart neig tot verstand;                                        na U Evangeliese woorde luister.

 

Pro 2:3  ja, as jy na die insig roep,                 Mag God van ons Here Jesus Christus                

na die verstand jou stem verhef,                     aan jou die Gees van wysheid gee.

 

 

Pro 2:4  as jy daarna soek soos na silwer      Mag God van ons Here Jesus Christus

en dit naspeur soos verborge skatte,           aan jou die openbaring van kennis in Hom gee.

            

 

Pro 2:5  dan sal jy die vrees van die HERE       dan sal jy weet dat die ware Verlosser na

 verstaan en die kennis van God vind                die wêreld gekom het;

 

Pro 2:6  (want die HERE gee wysheid,              dan sal jy weet wat die roeping  

uit sy mond kom kennis en verstand,                van sy kinders is;

 

 

Pro 2:7  en Hy bewaar hulp vir die opregtes,  dan sal jy weet watter hoop daar

 Hy is ‘n skild vir die wat regskape wandel      vir die toekoms sal wees,

 

Pro 2:8  deurdat Hy die paaie van die reg bewaak    want sy leiding  is volmaak,

 en die weg van sy gunsgenote bewaar); en Hy sal hulle lewens veilig rig.

 

Pro 2:9  dan sal jy geregtigheid en reg verstaan As jy sy regte leiding volg,

 en regverdigheid—elke goeie pad.                         sal jy sy doel vir jou verstaan.

 

Pro 2:10  Want wysheid sal in jou hart kom,      As jy sy regte leiding volg,

 en kennis vir jou siel lieflik wees;                         sal sy wyse raad jou lei,

 

Pro 2:11  oorleg sal oor jou wag hou,                    en jy sal die fyn aanvoeling

 verstand sal jou bewaak,                               besit om tussen reg en verkeerd te onderskei.

 

Pro 2:12  om jou te red van die weg van die slegte,   As jy sy regte raad volg,

 van die mens wat valse dinge spreek;                        sal dit jou teen valsheid beskerm,

 

Pro 2:13  van die wat die paaie van opregtheid   sal dit jou van ongelowige vriende

 verlaat om op weë van duisternis te wandel;      se gedrag beskerm,

 

 

Pro 2:14  die wat hulle verheug in kwaaddoen,       sal dit jou van die genot

 wat juig oor die valse streke van die slegte,             van die kwaad vrywaar,

 

Pro 2:15  van wie die paaie verkeerd is,                    sal jy die insig besit       

 en wat afwyk in hulle spore;                                      om die paaie van die

                                                                                          ongelowiges te vermy,

 

Pro 2:16  om jou te red van die vreemde vrou,        en om enige versoeking

 van die ontugtige wat met haar woorde vlei            met Christus te oorwin,

 

Pro 2:17  (wat die vriend van haar jeug verlaat,           want my krag is in die

 en die verbond van haar God vergeet;                         verbond van God gegee,           

 

Pro 2:18  want haar huis sink weg na die dood           as bewys dat Hy sy

 en haar paaie na die skimme;                                        kinders in versoeking

 

Pro 2:19  almal wat by haar ingaan,                               tot oorwinning sal lei,

 kom nie terug nie en bereik die paaie van die lewe nie)  sodat hulle die kwaad sal afweer.

 

Pro 2:20  sodat jy kan wandel op die weg van die goeies  In die krag van die doop as teken

 en die paaie van die regverdiges kan hou;                          van die verbond en die vervulling     

 

Pro 2:21  want die opregtes sal die land bewoon,                met die Heilige Gees word ek van                                                         

 en die regskapenes daarin oorbly,                                           versoeking bewaar.

 

Pro 2:22  maar die goddelose sal uit die land uitgeroei,      Want elkeen wat bely dat Jesus

 en die ontroues sal daaruit weggeruk word.                           die Here is, het die Heilige Gees.

No comments:

Post a Comment