PSALM 5: NUWE
TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Gebed by die more-offer.
Vrymoedige gebed.
Psa 5:1 Vir die musiekleier; met fluite.
‘n
Psalm van Dawid.
Psa 5:2 o HERE, luister na my woorde, Ek weet dat Jesus Christus my regverdig
verklaar het, daarom is ek seker dat U
let
op my versugting. na my smeekgebed, luister.
1Jn 5:14 En dit is
die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra
volgens sy wil.
Psa 5:3 Gee
ag op die stem van my hulpgeroep, U
regverdigmaking gee my die
my Koning
en my God,
vrymoedigheid om tot U te nader,
want
tot U bid ek. want U woord sê: bid sonder ophou.
Psa 5:4 In die môre, Ek sal
daagliks,
HERE, sal U my stem hoor; maar in spesifieke
in die môre sal ek dit omstandighede U
aan
U voorlê en afwag. in my binnekamer, privaat, opsoek.
Psa 5:5
Want U is nie ‘n God wat behae het Jesus Christus, U het gesê:
in
goddeloosheid nie; iemand wie U liefhet, het ook
die
kwaaddoener sal by U nie vertoef nie. die
Vader lief en U sal Immanuel
wees: God by ons.
Psa 5:6 Die onsinniges sal voor u oë Maar die ongelowiges sal nie
nie standhou nie;
U oordeel vryspring nie. Hulle
sal
U haat al die werkers van ongeregtigheid. verlate
agter gelaat word.
Psa 5:7 U sal die leuensprekers laat omkom; U is
genadig, maak ook regverdig,
van
die man van bloed en bedrog daarom sal alle ongelowiges wat U
het die HERE ‘n afsku. gesag uitdaag, omkom.
Psa 5:8
Maar ek, Deur U oorvloedige genade
deur die grootheid van u goedertierenheid mag
ek u met vrymoedigheid
mag
ek in u huis ingaan, nader. Die plek van ontmoeting
my buig na u heilige tempel, in u vrees. is oral,
en nie net tot die kerk beperk nie.
Psa 5:9
HERE, lei my in u geregtigheid
My gebed is: Here Jesus laat
om
my vyande ontwil;
my onberispelik optree,
maak
u weg voor my reg.
sodat ek
sout van die aarde kan wees.
Psa 5:10
Want in hulle mond
Gee my betroubare gedrag om
is
niks betroubaars nie; alle ongelowiges se paaie wat ek
hulle binneste bring onheil; kruis U Evangelie waardig te wees.
hulle keel is ‘n oop graf; Help my Here Jesus, om ‘n
hulle maak hul tong glad. eerbare getuie vir U te wees.
Psa 5:11
Verklaar hulle skuldig, Ek bid vir alle ongelowiges dat hulle
o God! Laat hulle val deur hul planne; U
sal ontmoet, dat hulle U offer aan
dryf
hulle weg oor die menigte van hul oortredinge, die
kruis sal begryp
want
hulle is wederstrewig teen U. en tot inkeer kom.
Psa 5:12 Maar laat húlle almal bly Hoe dankbaar is ons, U kinders,
wees
wat by U skuil; dat
U ons deur die genade uitverkies het
laat
hulle vir ewig jubel, dat ons U kan loof en liefhê,
en
beskut U hulle; want ons heil is by U
en
laat in U juig die wat u Naam liefhet. en ons
dankbaarheid is net tot U gerig.
Psa 5:13
Want U seën die regverdige, o HERE, Hoe wonderlik om te weet; U het
U
omring hom met welbehae soos met ‘n skild. ons uitverkies
vir ‘n ewige
bestemming.
No comments:
Post a Comment