PSALM 47 NUWE TESTAMENTIES
VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking.
God
vaar op met gejuig. God is Koning.
Psa 47:1 Vir die musiekleier.
Van die kinders van Korag.
‘n Psalm.
Psa 47:2 Alle volke, klap met die hande; Almal op aarde, sal erken dat God dié Koning is,
juig tot eer van God met ‘n stem
van gejubel! want
Hy het aan die heel begin gepraat,
en die lig het verskyn,
God het weereens gepraat,
en sy stem het geklink soos die van ‘n
weerligknal,
en die nikssegende swart kosmiese
materie
het vorm aangeneem.
Psa 47:3 Want die HERE, die Allerhoogste, Sy Koningskap dwing eerbied en respek af,
is gedug, ‘n groot Koning oor die
hele aarde. want
Hy regeer regverdig.
Trouens Hy
het alles gemaak,
daarom is Hy die Oppermagtige
Koning.
Psa 47:4 Hy bring volke onder ons Sy Koninkryk se reikwydte, omsluit alle mense
op aarde,
en nasies onder ons voete. die wat Hom gehoorsaam, asook
die wat Hom teenstaan.
Syne is die ganse glansryke heelal,
en
niemand daarbinne kan Sy Koningskap ontken nie,
maar sal aan die einde van die tye
erken, dat Hy waarlik die Opperheer is.
Psa 47:5 Hy kies ons erfdeel vir ons uit, God het deur Jesus Christus
die trots van Jakob wat Hy
liefhet. Sela. sy
onvernietigbare liefde,
vir almal kom aanbied.
Die wie glo, is deel van Sy
ewige Ryk,
en plaas hulle self,
onder
die heerskappy van Sy Koningskap.
Psa 47:6 God vaar op met gejuig, God se regering is gesetel in die hemel,
die HERE met basuingeklank. maar word op die aarde,
deur, en in mense sigbaar.
Psa 47:7 Psalmsing tot eer van God, Gevolglik sing ons ‘n Godslied
psalmsing!
Psalmsing tot eer van ons Koning, tot sy eer, vir sy loflike Godsbeskikking.
psalmsing!
Psa 47:8 Want God is Koning van die hele aarde;
God bly, in en deur Jesus, dié Koning,
psalmsing met ‘n onderwysing. ten spyte van teenstand,
en aktiewe weerstand,
deur
die opstandiges.
Psa 47:9 God regeer oor die nasies; God bly die Koning
God sit op sy heilige troon. van alle tye,
want Sy Ryk
is
onverganklik.
Psa 47:10 Die edeles van die volke het vergader Op aarde sal almal wie in Jesus
glo,
—’n volk van die God van Abraham; hulleself vereenselwig
want aan God behoort die skilde
van die aarde. met
diegene wie God
Hoog verhewe is Hy! se
Ryk gewillig erken,
en Hom as dié Koning eer.
No comments:
Post a Comment