PSALM 46 NUWE TESTAMENTIES
VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese
Vertolking.
Psa 46:1 Vir die musiekleier.
Van die kinders van Korag.
Met sopraanstemme. ‘n Lied.
Psa 46:2 God is vir ons ‘n toevlug en
sterkte; Here Jesus, U is Immanuel,
as
hulp in benoudhede is Hy
God by ons, ons Heiland!
in
hoë mate beproef. Wie kan ons van U liefde skei,
nie verdrukkig of benoudheid nie, Here
Jesus Christus?
Psa 46:3
Daarom sal ons nie vrees nie, Daarom is ons vir tyd en ewigheid
al
waggel die aarde en al wankel die berge veilig
by U, net by U,
weg
in die hart van die see. al sou alle katastofes ons tref;
Psa 46:4
Laat sy waters bruis,
al sou alle donkertes op ons
laat
hulle skuim; toesak, en ons bykans van vrees
laat
die berge bewe deur vergaan dan bly U by ons, en
sy
onstuimigheid! Sela. in ons deur U Heilige Gees.
Psa 46:5 Die stroompies van ‘n rivier maak Hierdie wete van U
alleromteenwoordigheid
die Godstad bly,
verheug ons, Here Jesus Christus;
die
heiligste van die woninge want U is nie net in kerkgeboue
van
die Allerhoogste. teenwoordig nie, maar ons as
U kinders is ‘n tempel van
U.
Psa 46:6 God is daar binne-in, U, Heilige Gees is binne ons,
dit
sal nie wankel nie; daarom gee U insig en selfkennis,
God
sal dit help as die dag aanbreek. sodat ons U kan volg.
Psa 46:7 Nasies het gebruis, Al voel ons verstote en gemarginaliseer
koninkryke het gewankel; al voel ons skuldig oor wanpraktyke
Hy
het sy stem verhef; is dit net by U waar ons vergifnis van
die
aarde bewe. sonde ontvang. U, Koninkryk, sal
nie wankel tot ewigheid nie.
Psa 46:8
Die HERE van die leërskare Vader, Seun en Heilige Gees, U
is
met ons; die God van Jakob is ons Koning wat op die Troon
is ‘n rotsvesting vir ons. Sela. in die hemele is, daarom
is ons
toekoms verseker al sterf ons, en word ons nou gelouter en beproef.
Psa 46:9 Kom,
aanskou die dade van die HERE, Here
Jesus, U wederkoms,
wat
verskriklike dinge oor die aarde bring, sal
vir die ongelowiges ‘n verskrikking
wees, maar U woord sê: “ Want wie anders as julle is ons hoop of blydskap of
kroon van roem in die teenwoordigheid van onse Here Jesus Christus by sy
wederkoms? “
Psa 46:10 wat die oorloë laat ophou Oorloë
en gerugte van oorloë
tot
by die einde van die aarde,
vul ons huidiglik met vrees,
die
boog verbreek en die spies
maar by die Wederkoms sal
stukkend
slaan, die strydwaens met vuur verbrand. alle
wapens verdwyn want U
vrede
sal alle oorspan.
Psa 46:11
Laat staan en weet dat Ek God is;
Ons bely: God ons vader,
Ek
sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde. Jesus ons redder, en Heilige
Gees,
ons trooster, U regeer oor die gande aarde.
Psa 46:12
Die HERE van die leërskare Omdat U
regeer is u ons anker;
is
met ons; die God van Jakob ons hoop op die heerlikheid
is
‘n rotsvesting vir ons. Sela.
wat hierna op ons wag.
No comments:
Post a Comment