Tuesday 12 January 2016

PSALM 9 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


 

PSALM 9 : NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                         Nuwe Testamentiese Vertolking

 

                     DANKSEGGENGING VIR GROOT VERLOSSING.

 

 Psa 9:1  Vir die musiekleier;

op die wysie van: "Sterf vir die Seun".

 ‘n Psalm van Dawid.

 

Psa 9:2 Ek wil die HERE         Aan U, Here Jesus, kom ‘n losang toe,

 loof met my hele hart;                 want U is waardig om die boek

 ek wil al u wonders vertel.        van die lewe te open.

 

Psa 9:3  In U wil ek bly wees en juig;     As gelowige dank ek u dat u

 ek wil psalmsing tot eer van u Naam,  deur genade my gered het,

 o Allerhoogste,            daarom is my naam in die boek van die lewe geskryf.

 

Psa 9:4  omdat my vyande agteruitwyk,  Here Jesus, aan die einde van die tyd

struikel en omkom van voor u aangesig. sal daar ‘n kosmiese katastrofe wees.

 

 

Psa 9:5 Want U het my reg en my regsaak behandel; Maar  tydens u wederkoms

U het gaan sit op die troon, o regverdige regter!  sal u genade alle gelowiges beveilig.

 

Psa 9:6 U het die heidene gedreig,      Maar u het nie na die wêreld gekom,  

 die goddelose laat omkom,                   om  te veroordeel nie,  

 hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd.  maar om te red.

 

Psa 9:7 Die vyande het omgekom     U liefde is lofwaardig, Here Jesus,

—puinhope vir ewig;                             want selfs die engele in die hemel

ook die stede wat U verwoes het;        sal ‘n loflied sing as daar een sondaar

 hulle gedagtenis, ja, dié het vergaan. tot bekering kom.

 

Psa 9:8 Maar die HERE sit vir ewig;   Vir diegene wat nie glo nie

 Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.  is alreeds veroordeel.

 

Psa 9:9 En Hy self sal die wêreld  U wat op die troon sit;

oordeel in geregtigheid                    u oordeel regverdig;

 en die volke vonnis met reg.     alle volke sal dit aan die einde van die tye weet.

 

Psa 9:10 So is die HERE dan ‘n rotsvesting So is u die hoop vir die gelowiges

 vir die verdrukte,                                              wat verdruk en vervolg is,

 ‘n rotsvesting in tye van benoudheid.           want u redding is volmaak.

 

Psa 9:11 En hulle wat u Naam ken,                  Hulle sal u loof     

 sal op U vertrou,                                                 en u vertrou,

 omdat U die wat U soek,                                    omdat u hulle

nie verlaat nie, o HERE!                                     redder is.

 

Psa 9:12 Psalmsing tot eer van die HERE   Lofprysing en aanbidding

 wat op Sion woon;                                          is vanselfsprekend,

 verkondig onder die volke sy dade.        asook om getuies wêreldwyd te wees.

 

Psa 9:13 Want Hy wat die bloed soek,  God sal sy uitverkorenes, sy gelowiges,

 dink aan hulle;                                         nie in die steek laat nie,

 Hy vergeet die geroep van die ellendiges nie.  maar hulle in nood bystaan.

 

Psa 9:14 Wees my genadig, HERE,       Nogtans twyfel ek soms

 aanskou my ellende vanweë my haters,  oor my saligheid,

 U wat my verhef uit die poorte van die dood; maar ek neem u op u woord.

 

Psa 9:15 sodat ek al u roemryke dade kan vertel, Wanneer u my geloof tydens

 in die poorte van die dogter van Sion                      ‘n erediens herstel het,     

 kan juig oor u heil.                                                    dan het ek ‘n jubeling in my hart.  

 

Psa 9:16 Die heidene het gesink                           dan voel ek bevoorreg

 in die kuil wat hulle gemaak het;                         bo miljoene wat nie deel is van

 hulle voet is gevang in die net wat hulle gespan het.  U Koninkryk nie.

 

Psa 9:17 Die HERE het Hom bekend gemaak;  Maar dan besef ek my groot

Hy het strafgerig geoefen;                                      verantwoordelikheid om vir die

 die goddelose is verstrik in die werk van sy hande. ongelowiges te bid

Higgajon. Sela.                                                                   om tot insig te kom.

 

Psa 9:18 Die goddelose sal teruggaan                  U skep nie behaë in die  

na die doderyk,                                                          dood van een sondaar nie,

 al die heidene wat God vergeet.                     maar dat ‘n u draai na U sal plaasvind.               

 

Psa 9:19 Want die behoeftige sal nie vir altyd  U sal diegene wat arm

 vergeet word,                                                           van gees is, ontmoet        

die verwagting van die ellendiges                         in hulle afhanklikheids-verklaring

 nie vir ewig verlore gaan nie.                                van en in ‘n behoefte vir U.

 

Psa 9:20 Staan op, HERE,                                  Ek hoef nie te bid

 laat die mens nie sterk word nie;                      met die gedagte dat u,

 laat die heidene voor u aangesig geoordeel word!  van my gebed afhanklik is om te         

                                                                                              handel nie, want u woord is

 

                    

Psa 9:21 o HERE jaag hulle skrik aan;                  kragtig en sny deur gewrig en been

 laat die heidene weet,                                                     en u sal regverdig handel   

 hulle is mense! Sela.                                                   soos dit u welbehaaglik is.

No comments:

Post a Comment