Tuesday 28 February 2017

BRUGPREDIKANTE

Wat dink julle van die volgende:
Die stigting van 'n Sinodale Brug Bedieningsfonds: dit is om gemeentes te subsidieer wat Brugpredikante net gedeeltelik finansieel kan bekostig? Maw gemeentes moet hulle kant bring so ver as wat dit vir hulle moontlik is.
Prediking onder die loep: Om gemeentes Teosentries te bedien met die oog om geestelike te groei, getalle te groei asook geldelik te groei, maar nie gemeentelike teologie of net predikatief die Woord te bedien nie.
Pastorale interaksie met kerkraad, gemeente en lede via Carl Rodgers. Peroonlik verkies en gevoelsrefleksie, sodat die emosie onthul en refleksief aangespreek kan word.
Brugpredikante se name dmv die Sinodale e-briewe bekend te stel.
Afstandsondderig deur die elektronika vir Brugpredikante.

Sunday 26 February 2017

WEB


·        BOEKRESENSIE 27 Feb 2017 Volksblad
·        Web deur Naomi Meyer QUEILLERIE, R250

Debuut ’n intieme riller en skop uit gemaksone

 ‘‘ Die roman bied ’n verruklike hoofstuk, nie toevallig in die hart van die vertelling nie, wat die soekenjin Google die verteller maak.

Meyer wend die domestic noirsubgenre só aan dat haar lesers sowel vermaaklikheidswaarde as ontsnapping, maar ook snydende filosofiese insigte, saam kan geniet. Dit is gewis dat die sosiopolitieke kommentaar menigte lesers uit hul gemaksone as passiewe verbruikers van letterkunde sal haal.

Wednesday 22 February 2017

PETRUSBURG SEKONDÊRESKOOL: AFRIKAANS IN STANDERD 7 NOU GRAAD 9. Dit was in 1958.


Die Onderwysers in ons skooljare was toegewyde skoolmeesters. Hulle het met ywer ons onderrig. Van elkeen het ek net die grootste lof. Elkeen het ‘n vormende invloed op op my gehad. Dog het elke Onderwyser sy eie persoonlikheid en dit was bepalend hoe hy of sy klas gee.

Een van die Onderwysers was mnr. Myburgh. Hy leef nog en is by die 100. Hy en sy vrou, mev Myburgh, was dierbare vriende van ons ouers. Hulle was toeganklik en dood gewone mense. Ons gesinne het heerlik gekuier en ons kinders het dit geniet om met hulle kinders te kuier. Ons het hulle kinders se vryheid beny weens die dinge wat hulle kon doen en ons nie.

Mnr Myburgh se onderrigopdrag was Duits. Ek het nie Duits geneem nie. Maar in 1958 moes hy aan ons Afrikaans gee. Mnr was tydsaam, maar deeglik in sy werk. Hy het sake stadig afgehandel. Sy grammatika inligting is lank en tydsaam oorgedra. Hy het ook ‘n Voorgeskrewe werk: Die gesél van Namaland deur WA deKlerk behandel. Hy het sin vir sin ontleet. Die tydsduur was lank. Ons het die hele jaar net 25 bladsye van die Boek behandel. Die Herero-opstand en die onderdrukking van Witbooi deur die Duitsers, toe Duits Wes Afrika, sal ‘n mens nie vergeet nie. Die aanpak van onderrig was dodelik as jy ‘n klomp ongedurige skoliere soos ons gehad het. Ons het aan mekaar gestamp, onderling grappe vertel en onvanpaste geluide gemaak. Daar was drie van ons maats wat elke periode met opset laat in die klas ingebars het as mnr al besig was met klasgee. Hulle was Stoffel van der Walt, Piet Slabbert en Dirk Loots. As hulle in die klas inkom slaan hulle die deur hard toe. Gooi hulle tasse daar agter in die klas waar hulle sit en die onderrig word erg gestrem, maar hulle doen dit bykans elke periode. Mnr Myburgh was baie geduldig. Hy het dit lank verduur. Tot op ‘n dag dat hy hom so vererg het, dat hy bykans sy nek ontwrig en geskree het: al sit hier ‘n verdomde myburgh dan moet julle om verskoning vra vir julle alewige laat kom.

Monday 20 February 2017

ONS IS EKSPATS..


ONS IS EKSPATS

en ons is steeds ‘n haarbreedte van ons vorige tuisland af

http://www.seker.co.za/

PSALM 48 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Psa 48:1  ‘n Lied. ‘n Psalm van die kinders van Korag.

Psa 48:2 Die HERE is groot en baie lofwaardig Die Bybel sê in

 in die stad van onse God, sy heilige berg! Rom 9:5  aan wie die vaders behoort

Psa 48:3 Skoon deur sy verhewenheid, en uit wie die Christus is

die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, na die vlees Hy wat oor alles is,

 aan die noordekant, die stad van die groot Koning! God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.

Psa 48:4 God het Hom in sy paleise bekend Die Bybel sê in

gemaak as ‘n rotsvesting. Eph 3:10  sodat nou deur die gemeente

Psa 48:5 Want kyk, die konings het bymekaargekom, aan die owerhede en magte

tesame opgetrek.           in die hemele die menigvuldige wysheid

Psa 48:6 Skaars het hulle dit gesien, of hulle het verstom, van God

 verskrik geword, in angs weggevlug. bekend gemaak kan word,

Psa 48:7 Bewing het hulle daar aangegryp, Eph 3:11  volgens die ewige voorneme

 smart soos van een wat baar. wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here,

Psa 48:8 Deur die oostewind verbreek U Eph 3:12  in wie ons die vrymoedigheid

die skepe van Tarsis. en die toegang het met vertroue deur die geloof in Hom.

Psa 48:9 Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad Die Bybel sê in

van die HERE van die leërskare, Luk 2:11  dat vir julle vandag in die stad

in die stad van onse God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela. van Dawid

Psa 48:10 o God, ons dink aan u gebore is die Saligmaker wat Christus,

goedertierenheid binne-in u tempel. die Here, is.

Psa 48:11 Soos u Naam, o God, so is u roem tot die eindes Die Bybel sê in

 van die aarde toe; u regterhand is vol geregtigheid. 2Th 1:12  sodat die Naam

Psa 48:12  Laat die berg Sion bly wees, van onse Here Jesus Christus

laat die dogters van Juda juig oor u oordele. in julle verheerlik

Psa 48:13 Gaan rondom Sion, trek daaromheen, kan word

 tel sy torings; en julle in Hom, ooreenkomstig

Psa 48:14 let op sy skanse, wandel deur sy paleise, die genade

 sodat julle dit aan die volgende geslag kan vertel, van onse God

Psa 48:15 dat hierdie God onse God is, en die Here

vir ewig en altyd; Hy sal ons lei tot die dood toe. Jesus Christus.

Er komen stromen van zegen

https://youtu.be/2_eMQcq64bQ

Sunday 19 February 2017

PSALM 25: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


GOOD NEWS BIBLE.               NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.                        

© E SWORD.                                        

Psa 25:1  To you, O LORD, I offer my prayer; The Bible says in

Psa 25:2  in you, my God, I trust. Save me from the shame of defeat; Col 4:2 

don't let my enemies gloat over me!                                Be persistent in prayer,

Psa 25:3  Defeat does not come to those who trust in you, and keep alert

but to those who are quick to rebel against you. as you pray, giving thanks to God.

Psa 25:4  Teach me your ways, O LORD; The Bible says in

make them known to me.                            Rom 15:4  Everything written

Psa 25:5  Teach me to live according to your truth, in the Scriptures

for you are my God, who saves me. I always trust in you. was written to teach us,

Psa 25:6  Remember, O LORD, your kindness and constant love in order that

which you have shown from long ago.                            we might have hope

Psa 25:7  Forgive the sins and errors of my youth.    through the patience

In your constant love and goodness, remember me, LORD! and encouragement

Psa 25:8  Because the LORD is righteous and good, which the Scriptures give us.

he teaches sinners the path they should follow.      The Bible says in

Psa 25:9  He leads the humble in the right way 1Ti 1:15 

and teaches them his will.                            This is a true saying,

Psa 25:10  With faithfulness and love he leads all who to be completely accepted

 keep his covenant and obey his commands. and believed:

Psa 25:11  Keep your promise, LORD, and forgive my sins, Christ Jesus came into

for they are many.                      the world to save sinners. I am the worst of them,

Psa 25:12  Those who have reverence for                  The Bible says in

the LORD will learn from him the path they should follow. Heb 12:28  Let us

Psa 25:13  They will always be prosperous, be thankful, then,

and their children will possess the land.           because we receive

Psa 25:14  The LORD is the friend of those a kingdom that cannot be shaken.

who obey him and he affirms his covenant with them. Let us be grateful

Psa 25:15  I look to the LORD for help at all times, and worship God

and he rescues me from danger. in a way that will please him, with reverence and awe;

Psa 25:16  Turn to me, LORD, and be merciful to me, The Bible says in

because I am lonely and weak. Luk 1:78  Our God is merciful and tender.

Psa 25:17  Relieve me of my worries He will cause the bright dawn

and save me from all my troubles. of salvation to rise on us

Psa 25:18  Consider my distress          The Bible says in

and suffering and forgive all my sins. 2Co 11:29  When someone is weak,

Psa 25:19  See how many enemies I have; then I feel weak too;

see how much they hate me. when someone is led into sin,

Psa 25:20  Protect me and save me;   I am filled with distress.

 keep me from defeat. I come to you for safety. The Bible says in Heb 6:18 

Psa 25:21  May my goodness and honesty preserve me, There are these two things,

 because I trust in you. then, that cannot change and about which God cannot lie.

Psa 25:22  From all their troubles, So we who have found safety with him are greatly

O God, save your people Israel! encouraged to hold firmly to the hope placed before us.

Saturday 18 February 2017

SPANNING TUSSEN TEORIE EN PRAKTYK.


In die interessante boek oor dr DF Malan skryf Lindie Koorts op bladsy 34 dat Malan hom met erns aan sy voorbereiding vir die bediening in die Kerk gewy het. Dog was hy en ander studente baie bekommerd, omdat hulle teoreties goed voorbereid was, maar nie vir die gemeentelike praktyk opgelei is nie. Hierdie is ‘n historiese probleem. In ons dae, dekades na Malan, se opleiding het ons dit in die praktyk ervaar. Teoreties goed opgelei, maar prakties onvoorbereid. Ek wil die aanname maak dat dit haas met elke beroep so is. ‘n Realistiese kyk is dat na vele jare dit duidelik word dat teorie en praktyk nie dieselfde is nie. Dit is ‘n feit soos ‘n koei. Niemand kan enige predikant of ander beroepsgenoot volledig vir die praktyk gereed maak nie. Die rede is, omdat daar baie faktore soos persoonlikhede, die gemeentelede en die konteks, veranderlikes is. Ja, vir beter voorbereiding, maar as jy ‘n dokter in ‘n hospital is en daar is nie die nodige toerusting nie dan het jy ‘n praktiese probleem wat geen Teorie jou kan leer wat om te doen nie. In ‘n bepaalde konteks moet elkeen prakties leer. Dus is ‘n emosionele opleiding meer van toepassing om frustrasie asook kreatiewe denke in die werkplek in opgelei te word.      

Friday 17 February 2017

PSALM I19: 49-56: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


 GOOD NEWS BIBLE.                     NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.     

Psa 119:49  Remember your promise to me,  The Bible says in Rom 4:16  And so the promise

your servant; it has given me hope.                  was based on faith,

Psa 119:50  Even in my suffering I was comforted in order that the promise

because your promise gave me life.                       should be guaranteed as God's free gift

Psa 119:51  The proud are always scornful of me,  to all of Abraham's descendants---

 but I have not departed from your law. not just to those who obey the Law,

Psa 119:52  I remember your judgments of long ago, but also to those who believe as Abraham did.

and they bring me comfort, O LORD. For Abraham is the spiritual father of us all;

Psa 119:53  When I see the wicked breaking your law, Rom 4:17  as the scripture says,

I am filled with anger. "I have made you father of many nations."

Psa 119:54  During my brief earthly life I compose songs So the promise is good

about your commands. in the sight of God, in whom Abraham believed---

Psa 119:55  In the night I remember you, LORD, the God who brings

 and I think about your law. the dead to life and whose command brings

Psa 119:56  I find my happiness in obeying your commands. into being what did not exist.

Thursday 16 February 2017

PSALM I22: FROM A NEW TESTAMENT’S PERSPECTIVE.


GOOD NEWS BIBLE.                     NEW TESTAMENT’S INTERPRETATION.                        


© E SWORD

Psa 122:1  I was glad when they said to me, The Bible says in Joh 14:2 

 "Let us go to the LORD's house."    There are many rooms

Psa 122:2  And now we are here,     in my Father's house,

standing inside the gates of Jerusalem! and I am going to prepare

Psa 122:3  Jerusalem is a city restored  a place for you.

in beautiful order and harmony.        I would not tell you this if it were not so.

Psa 122:4  This is where the tribes come, Joh 14:3  And after I go

the tribes of Israel, to give thanks to the LORD and prepare a place for you,

 according to his command. I will come back and take you

Psa 122:5  Here the kings of Israel sat  to myself, so that you will be where I am.

to judge their people.                         The Bible says in Joh 14:27 

Psa 122:6  Pray for the peace of Jerusalem: "Peace is what I leave with you;

 "May those who love you prosper. it is my own peace

Psa 122:7  May there be peace inside that I give you.

your walls and safety in your palaces." I do not give it

Psa 122:8  For the sake of my relatives and friends as the world does.

 I say to Jerusalem, "Peace be with you!" Do not be worried and upset;

Psa 122:9  For the sake of the house of the LORD our God I pray for your prosperity. do not be afraid.