Thursday 21 January 2016

LEWE


 LEWE

Verwag

Verag

Verwerp

Verlore

Lug

Lig

Lower

Lomp

Glimlag

Gemmer

Gekook

Gelok

In ‘n frok

Met ‘n lok

Siedaar

Die Blonde Kop

T-been

Smaaklik

Sappig

Op waarts

Singend

Daar doer in die bosveld.

No comments:

Post a Comment