PSALM
17: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse
Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe Testamentiese Vertolking.
Gebed
om redding. Goddelike
insig.
Psa 17:1 HERE, hoor ‘n regverdige saak, Luister na my gebed, Here
Jesus,
let op my smeking; luister na my gevoel dat ek verontreg
is,
luister tog na my gebed luister na my noodkreet.
met
onbedrieglike lippe. Luister na
hierdie gebed,
wat in alle opregtheid gebid word, Here
Jesus.
Psa 17:2
Laat my reg van u aangesig uitgaan; U lei my dat ek nie kan aanspraak
laat
u oë regverdig sien. maak op voorkeurbehandeling
nie,
want U oordeel oor menslike
konflik,
is waterpas sekuur.
Psa 17:3
U het my hart getoets, As U my gevoel van
verontregting sou toets,
dit
in die nag ondersoek,
selfs
met alle gegewens in ag genome,
U
het my gekeur, my wraak gedagtes sou evalueer,
U
vind niks nie; wat ek ook dink, sou U raadgewing die enigste
korrekte een wees.
my mond oortree nie.
Psa 17:4
Aangaande die handelinge van die mens, Ook andere se gemene gedrag het my ék het deur die woord van u lippe nie
die paaie van die geweldenaar vermy. laat afsien van U liefdesgebod
nie,
want U redding in my,
het deur my soos ‘n lig geskyn, wat
aan diegene wat my wou vervolg,
verbaas oor my normale gedrag gelaat het.
Psa 17:5 My gange het vasgehou Ek moet bely dat ek kwade
bedoelings
aan u spore, teenoor diegene gehad het
my voetstappe het nie gewankel nie. wat my te na gekom het.
Psa 17:6 Ek roep U aan, Ek wend my tot U,
want U verhoor my, o God! want
U kan hierdie duisternis wat in my agtergebly het,
Neig u oor tot my, deur U Heilige Gees verwyder,
luister na my woord! deur aan my self insig te gee.
Psa 17:7 Maak u gunsbewyse
wonderbaar, Hoor
my bede, Here Jesus,
o verlosser van die wat by u
regterhand sodat ek vry van wraak sal optree.
skuil vir teëstanders!
Psa 17:8 Bewaar my soos ‘n oogappel;
Elkeen van
ons is so kosbaar in U oë.
verberg my in die skaduwee van u
vleuels Elkeen vind by U vreugde en veiligheid,
Psa 17:9 teen die goddelose vir my vyande kan
U ook hulle Here Jesus word,
wat my geweld aandoen,
daarom
moet ek van U verlossing getuig,
my doodsvyande wat my omring. en bid
dat hulle tot ander insigte kom.
Psa 17:10 Hulle het hul gevoel
afgesluit; Lei my Heilige Gees om met
met hul mond spreek hulle hoogmoedig. liefde en
erns van U goedheid te getuig.
Psa 17:11 Nou het hulle ons Ten spyte van my voorneme om te getuig,
blyk dit nou vir my dat hulle bose planne bedink,
in ons gang omsingel; maar genees my van
vervolgingswaan,
hulle rig hul oë daarop om en
laat ek my gevoel aan die werklikheid van gebeure toets.
ons op die grond uit te strek. As
my vervolgingswaan foutief is, Here Jesus,
bid ek om vergifnis.
Psa 17:12 Hy is soos ‘n leeu wat
begerig Ek
het gevoel dat my vervolgers,
is om te verskeur, soos brullende leeus rondloop,
en soos ‘n jong leeu wat gereed is om my te verskeur.
wat in skuilplekke klaar lê. Ek bid om insig of my gevoel die
werklikheid weerspieël.
Psa 17:13 Staan op, HERE, Kom,
Here Jesus,
gaan hom tegemoet, wees my genadig,
werp hom neer; gee insig,
as ek drogbeelde van vergolging
beleef,
red my van die goddelose met u
swaard; red my van die vrees in myself oor andere
se fiktiewe vervolgings.
Psa 17:14 met u hand van die
manne, o HERE, Net
U kan my gemoed verander,
van die manne wie se deel in die
lewe sodat ek waarlik tot inkeer sal
kom.
uit die wêreld is en wie se buik
U vul met u verborge skat; Here
Jesus, neem die swart wie se seuns daarvan nog sat is, spoke
van vervolging weg,
wat weer hul oorskot aan hulle kinders laat agterbly. Ek bid vir ‘n normale lewe met
my naaste.
Psa 17:15 Maar ek sal u aangesig Maar
U Gees het
my by die realiteit van ‘n
in geregtigheid aanskou; liefdevolle
verhouding met my naaste gebring,
ek sal versadig word met u beeld as ek wakker
word. sodat
ek in rus en in vrede kan lewe
No comments:
Post a Comment