Saturday 14 November 2015

WIE SAL JY OP DIE LOODSKOMITEE VAN DIE NAUS WIL BENOEM?


WIE SAL JY OP DIE LOODSKOMITEE VAN DIE NAUS WIL BENOEM?

Hierdie vraag is vir jou bedoel.  Jy kan jouself benoem.

Jy kan iemand anders benoem. Iemand wat die passie vir die stigting van ‘n NUWE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH sal hê. Iemand wat goed kan bemark, iemand wat geldelik kan bydrae ens.

Daar is ‘n behoefte vir NAUS. Die US word Engels. Alle Afrikaanse Universiteite is of gaan binnekort Engels word. Om Afrikaans as Akademiese taal te behou behoort Afrikaners dit te doen.

Laat ons van jou hoor.

No comments:

Post a Comment