Wednesday 11 November 2015

Gebed: Here Jesus, kyk tog asseblief na my.


EEN MINUUT VIR JESUS CHRISTUS.

http://bohaai.blogspot.co.za/2015/11/een-minuut-vir-jesus-christus_11.html

Mat 9:22  En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou het gesond geword van daardie uur af.

Ons oë weerkaats ons gemoed. Die vrou kyk as moedelose na Jesus. Siekte het haar oorweldig. Maar in die EEN se oë is daar wonderbare krag. Sonder sy wonderbare kyk, verlep alles. Maar as Hy wel na ons kyk, is selfs die onmoontlike moontlik.  
Gebed: Here Jesus, kyk tog asseblief na my

No comments:

Post a Comment