Thursday 5 November 2015

DAGMAAN DIE TONEELOPVOERING:


DAGMAAN DIE TONEELOPVOERING:

IN NG KERK UITSIG BLOEMFONTEIN:

DATUM: 15 NOVEMBER 2015

TYD: 9vm

PLEK: NG Kerk Uitsig, Werdasingel 20, Uitsig, Bloemfontein.

DEURKOLLEKTE.

Akteurs: Anton Louw en Schoemé Grobler.

DAGMAAN IS:-

·             gebaseer op 'n ware verhaal, soos deur die egpaar aan die skrywer oorgedra;

·             die storie van 'n huwelik wat om baie redes — waaronder huweliksontrou en betrokkenheid by 'n blood diamond sindikaat — menslik gesproke op die rotse is. Maar Abbi plaas haar vertroue op God;

·             'n verhoogstuk met antwoorde wat slegs in die Skrif gevind word;

·             eietyds, skreiend eerlik, eg en in die taal van ons tyd;

·             kyk- en beleefstof vir die hele gesin. Ouertoesig vir kinders onder die ouderdom van 8 word aanbeveel;

·             'n professionele aanbieding deur gesoute  en professionele akteurs onder regie van Michelle Hetzel, verhoog- en produksiebestuurder van die Sand du Plessis Teater, Bloemfontein.  

 

No comments:

Post a Comment