Monday 16 November 2015

KALEIDOSKOOP


KALEIDOSKOOP


                         

 

Here waar dan heen?

ek is soos ‘n skaap  getrok

op pad na die einde

met glaserige oë en al blêrend

kyk ek magteloos

in die oë van Ananke

net tot U alleen.

No comments:

Post a Comment