Thursday 19 November 2015

NOG STEEDS DIE EINDE NIET: AFRIKAANS EN DIE US.


NOG STEEDS DIE EINDE NIET: AFRIKAANS EN DIE US.

Nou is daar oor die 200 Akademici wat die Rektor steun sodat Engels die primêre taal sal wees. Dit word nou boring. Akademici kan hulle ook besig hou met alle beselagtighede om hulle bas te red. Ons vra navorsing van US nie en nie ‘n gekibbel oor Afrikaans nie.

Soos reeds voorheen betoog het: almal hardloop so vining as moontlik weg van Afrikaans. Almal dink Afrikaans is melaats. Almal is so bang vir die Egalitariste en die huidige filosofiese uitgangspunt van Egalitarisme. Niemand staan regop nie, nee daar is no poppie in the field.

Ek pleit weer vir ‘n eie Afrikaanse Universiteit op Stellenboch. Weg van die hensoppers en die Staat. Dat gehalte jou akkreditasie bepaal en nie ‘n sogenaamde objektiewe liggaam nie.

Wat dink jy?

No comments:

Post a Comment