Friday 13 November 2015

IS SLAAN TOE.


IS SLAAN TOE.

Europa bewe. Europa sidder. Europa vrees.

Parys is geskud, Parys is in die hart getref, Parys sal nooit weer dieselfde wees nie.

Wie se skuld is dit? Nie IS nie, maar Europa self. Hulle is die oorsaak, want hulle verdraagsamheid en toelaatbaarheid en hulle humanisme het IS die geleentheid gegee om toe te slaan.

Die Franse President kan ‘n noodtoestand afkondig, maar individuele terrorisme gaan hy nie hokslaan nie.

Europa sal nie bibberboude kan wees nie. Hulle sal die oorvloed van immigrante, hulle moslembevolkings en ander ongure invloede met grasie en fermheid moet hanteer. Indien hulle nie ‘n volte-face, dws ‘n totale verandering tov hulle lewensbeskoulike maak nie wag die nag op die Witmense van Europa.

No comments:

Post a Comment