sinergie
daar bestaan
sinergie tussen sinagoge en gemeente
die rabbi is
die voorloper van die leraar
die altaar
die begin van die kansel
die
kandelaar lig op die kruis
maar die
gemeente was van die begin af daar
want Hy was
in die begin reeds daar
hy is die
hoof van die kerk
No comments:
Post a Comment