Saturday 14 November 2015

EEN MINUUT VIR JESUS CHRISTUS.


EEN MINUUT VIR JESUS CHRISTUS.

Jesus Christus het gesê:

Mat 5:3  Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Jesus self sê dat jy gelukkig kan wees. Jesus self sê dat jy geseënd kan wees. Jesus self sê dat jy salig kan wees. Waarom? As jou gees leeg is. As jou gees leeg is van jouself.  As jou gees vol is van Jesus. As jou gees vol is van volkome vertroue op Jesus. Dan is jy volkome ‘n lewende Koninkrykskind. Dan is jy salig. Dan is jy waarlik gelukkig

No comments:

Post a Comment