EERSTE GRAAD KURSUS BY NUWE AFRIKAANSE Univ. STELLENBOSCH
Hierdie is ‘n eksperimentele idee. Wat dink jy
daarvan?
Graad: BLB vergeet Latyn en ons gebruik Afrikaans.
Verklaring vir B=Begin Graad in
L=Lewens
B=Bemagtiging.
Doel: Geestesbemagtiging in nuwe konteks.
Toelatingsvereiste: geen. Almal is welkom.
TAAL: net AFRIKAANS. (standaard)
Slaagsyfer: 70% geen genade nie, net harde werk.
Kursus:
1 Filosofie: Kant as antwoord op Egalitarisme?
Plus: tans alle relevante Filosofiese teorië.
2 Teologie.
3 Ekonomiese stelsels.
Kritiese beskouing van Kapitalisme. Nuwe lewens
gemaklike ekonomiese stelsel vir armes en rykes. Enterpreneurskap en
handvaardigheid.
4 Landbou in droë-klimaat.
5. Afrikaans as taal binne nuwe konteks. Standaard
en dialekte in Afrika, Europa en VK, Asië, Amerika’s en Argentinië en
Australasië. Alle tale wat bygedra het tot vorming van Afrikaans.
6. Maatskaplike werk. Armoede verligting.
7. Sterrekunde. Waarom belangstelling in Mars, Pluto
en Melkweg?
8. Kunsvorme: Drama, Film en TV, Digitaal en ander vorme.
8. Kunsvorme: Drama, Film en TV, Digitaal en ander vorme.
No comments:
Post a Comment