Tuesday 17 November 2015

NOKTURNE


NOKTURNE

Die dowe dirigent dirigeer die komponis se lamfer lament

deur daardie donker nag negeer alle lewendige note

tot verslete geweldenaars

Die swendelaars swendel en swel sonder gewetens wat kwel

voortstuwend voorspoedig en voortydig

in die lig verduister ronde eweredige getalle

genotvol in geswelde en eerbiedwaardige mafiaanse

moka java.

in eerwaardige eerbied

No comments:

Post a Comment