Wednesday 23 March 2016

PSALM 99: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 99: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
‘n Psalm tot eer van die Driemaal-Heilige.       Jesus, U het die prys betaal.

 

Psa 99:1  Die HERE is Koning; laat die volke bewe! Op Paasvrydag het die middelmuur

                                                                                         van skeiding verdwyn:

Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder! deur die kruisdood, het U, die heilige God,

                  onder ons kom woon. Op Pinksterdag het U Heilige Gees aan almal verskyn,

                                                              maar in ons kom bly, en ons aan u kom wy.

Psa 99:2  Die HERE is groot in Sion, Heilige Gees, U het ons gedagtes op God gerig,

en verhewe is Hy bo al die volke. sodat ons U, as die grote God, sal aanbid en eer.

Psa 99:3  Laat hulle u grote en gedugte Naam loof! Almal sal aan die einde van die tye,

 Heilig is Hy! U  versoenende Naam herken en erken, as die enigste wat gegee is,

tot redding en heiliging van die ganse mensdom.

Psa 99:4  Ook die sterkte van die Koning wat die reg liefhet. U is die Koning van

                                                                                                die Koninkryk,

U het bevestig wat regverdig is; en almal sal op die bestemde tyd,

U het reg en geregtigheid gedoen in Jakob. soos deur U bepaal, weet dat net U regeer,

                                                                                                        vir al tyd.

Psa 99:5  Verhef die HERE onse God, Loof die Heilige Here,

en buig julle neer voor die voetbank van sy voete. want Hy is sondeloos!

Heilig is Hy!

Psa 99:6  Moses en Aäron was onder sy priesters, Jesus Christus, U wat die prys betaal het,

en Samuel onder die aanroepers van sy Naam. het ons wat in U glo,

Hulle het die HERE aangeroep, en Hy het hulle verhoor. as geestelike priesters kom orden,

                                              en aan ons die bediening van die versoening kom toevertrou.

Psa 99:7  In die wolkkolom het Hy met hulle gespreek. U het ons met die Hemelvaart

                                                                                            fisies verlaat,

Hulle het sy getuienisse onderhou en die maar nie alleen agtergelaat nie,

 insetting wat Hy hulle gegee het. want U bly met ons praat deur U skrif en die Heilige Gees:

U wil is dus aan ons bekend, daarom is daar by ons die opregte voorneme, om in dankbaarheid, U welbehaaglik te dien.

Psa 99:8  o HERE onse God, U het hulle verhoor, Ons loof U vir U vergifnis:

U was vir hulle ‘n vergewende God ons dank U vir die bloed van Christus:

en Een wat wraak oefen oor hulle dade. nou kan die hele aarde U vrede aanvaar,

en daagliks versoenend bestaan.

Psa 99:9  Verhef die HERE onse God, Ons wil U dank,

en buig julle neer voor sy heilige berg. ons wil U aanbid en prys,

Want heilig is die HERE onse God. want U is ‘n heilige God, wat ook hier binne in ons is.

No comments:

Post a Comment