Saturday 5 March 2016

PSALM 127 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 127 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.


Sonder die Here – alles tevergeefs!                    Met Christus tot alles in staat.
 

Psa 127:1  ‘n Bedevaartslied. Van Salomo.

 As die HERE die huis nie bou nie, As U, o Here God, die huisgesin wil opvoed,

tevergeefs werk die wat daaraan bou; en hulle nie na U wil luister nie,

as die HERE die stad nie bewaar nie, is hulle eie pogings om voorbeeldig te lewe, gedoem.

tevergeefs waak die wagter. Niemand is in staat om in eie krag soos ‘n heilige te lewe nie.

Psa 127:2  Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, Alle eie pogings van huisgesinne om hulle lot

 laat opbly, brood van smarte eet— self te bestuur, loop uit op ‘n mislukking.

net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die slaap! Slegs diegene wat vir God, in Jesus, glo,

                                                                            is verseker van sy insiggewend leiding.

Psa 127:3  Kyk, seuns is ‘n erfdeel van die HERE; Seuns en dogters is die grootste geskenke

                                                                                     van die Here.

 die vrug van die moederskoot is ‘n beloning. Verbonds-gesinne jubel oor dié aller

           kosbaarste gawes, wat hulle van Jesus Christus ontvang het.

Psa 127:4  Soos pyle in die hand van ‘n held, Kinders is soos die kosbaarste juwele

                                                                        van hulle ouers,

 so is die seuns van die jeug. wat op hulle koppe, in die kroonjuwele van hulle erfenis, pruik:

                                                           ouers staan in die amp van koning, priester en profeet,

                                daarom is hulle geheiligde gedrag teenoor hulle kinders allernoodsaaklik.

Psa 127:5  Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het! Gelukkig is die ouers wat

                                                                                          vreugde in hulle kinders vind,

 Hulle sal nie beskaamd staan as hulle  maar ook op hulle gedrag let en hulle geduldig

 met die vyande in die poort spreek nie. in minder gunstige oomblikke begelei.

No comments:

Post a Comment