Monday 14 March 2016

PSALM 53 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 53 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Goddeloosheid van die mens.                                 God en die kwade.

 

Psa 53:1  Vir die musiekleier; op die wysie van: "Máhalat."

‘n Onderwysing van Dawid.

Psa 53:2 Die dwaas sê in sy hart: Die moeder van die kwaad, is die dwaasheid.

 Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel Die dwase waag dit om God se bestaan,

                                                                                 te ontken,

en hul onreg afskuwelik gemaak; daarom is hulle gedrag onaanvaarbaar.

daar is niemand wat goed doen nie. Niemand van hulle is ingestel op die goeie gebod

                                                                                           van God nie.

Psa 53:3 God het uit die hemel neergesien God wat alwetend is,

 op die mensekinders om te sien of weet by voorbaat,

 daar iemand verstandig is, wat na God vra. dat die mens die soeke

                                                                            na die goeie verlaat het.

Psa 53:4 Hulle het almal afgewyk, Alle mense het die donkerte liewer as die lig.

tesame het hulle ontaard; Hierdie keuse deug nie vir die Koninkryk nie,

daar is niemand wat goed doen nie, want God is in Jesus die lig vir die ganse wêreld.

 ook nie een nie. Dié lig is onverbiddellik, omdat dit die kwaad in elke mens openbaar.

Psa 53:5 Het die werkers van ongeregtigheid God verwerp die bose sonde,

 dan geen kennis nie, van moord, en alles wat donker is.

 wat my volk opeet asof hulle brood eet? Hy verag dit,

Hulle roep God nie aan nie. maar straf dié kwaad.

Psa 53:6 Dáár het skrik hulle oorweldig  God het die sondaarmens lief.  

sonder dat daar skrik was; Hy vergewe as daar na die kwaad,

 want God het die beendere verstrooi van hom wat jou beleër het; berou en belydenis plaasvind.

jy het hulle beskaamd gemaak, want God het hulle verwerp. Jesus het die berouvolle

en die slagoffer lief, maar keer die kwade daad en gedagtes af, daarom mag niemand, iemand anders mishandel nie.

Psa 53:7 Ag, mag die verlossing van Israel uit Sion kom! Niemand dink verstandig nie.

As God die lot van sy volk verander, Hulle denke word deur,

dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees. hulle primitiewe emosies gedryf,

soos die van haat en kwaad doen aan andere. Christus het gekom om ons

verstand van heidense primitiwiteit, te reinig, sodat ons sal dink voordat ons,

ons gedagtes en dade sal besoedel, met die sonde.

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment