PSALM 84 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Hoe lieflik is u
woninge!
God is oral.
Psa 84:1 Vir die
musiekleier; op die Gittiet.
Van die kinders
van Korag. ‘n Psalm.
Psa 84:2 Hoe lieflik is u woninge, Jesus, ons Verlosser, in U sterwensroep,
aan die kruis,
o HERE van die leërskare! het U gevra waarom U deur God verlate, agtergelaat is.
Toe U die laaste asem
uitgeblaas het, het die voorhangsel van die tempel,
op daardie oomblik,
middeldeur geskeur, sodat God in ons deur die Heilige Gees kom woon het.
Psa 84:3 My siel verlang, Aan die begin het U God, buite ons, in die
hemel gewoon:
ja, smag na die voorhowe van die HERE; in die ou bedeling het U, U
teenwoordigheid
in die tempel getoon.
my hart en my vlees jubel uit tot die lewende
God. Dog, die tempel kon U nie
volledig insluit nie,
want U wese kan nooit
net op een plek omsluit word nie:
U is die God van onse
Here Jesus Christus wat altyd alomteenwoordig is.
Psa 84:4 Selfs vind die mossie ‘n huis
en die swaweltjie ‘n nes vir haar,
Elke klein diertjie,
waar sy haar kleintjies neerlê, e n elke klein voëltjie,
naamlik u altare, HERE van die
leërskare, hoe gering ookal,
my Koning en my God! is deel van U gedagtewêreld.
Psa 84:5 Welgeluksalig is hulle wat
woon in u huis; Hoe sou ons ooit
kon droom
hulle prys U gedurig. Sela. dat die lewende God nou in ons kom woon:
dog
Sy Gees, is gedurende die Pinksterfees,
op alle gelowiges uitgestort. Deur in
Jesus Christus te glo,
is Hy
genadiglik in ons: sy Gees vorm ons geestelik,
en lei ons daagliks volgens sy alwyse wil.
Psa 84:6 Welgeluksalig is die mens wie
se sterkte in U is, Elke gelowige
wat elke dag
in wie se hart die gebaande weë is. in kontak met U Gees binne in hulle is,
is
nooit verlate of aan hulle eie lot oorgelaat nie.
Psa 84:7 As hulle deur die Droë Laagte
trek, Vir ons het ‘n nuwe dag
aangebreek:
maak hulle dit ‘n fonteinland; ‘n dag waaroor ons kan jubel en juig,
ook oordek die vroeë reën dit met seëninge.
want God se krag is binne in ons:
ons mag bid om die vrystelling van die
onmeetlike energiebron van God:
Psa 84:8 Hulle gaan van krag tot krag; elke keer sonder uitsondering,
elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion.
gee U, grote God, splinternuwe
krag,
vir die wat daarom vra.
Psa 84:9 HERE, God van die leërskare, Here, ons bely: U wat onbeskryflik Magtig
is,
hoor my gebed; luister tog, o God van Jakob!
Sela. in Jesus Christus verhoor U
alle gebede,
wat inpas is met U wil.
Psa 84:10 o God, ons skild, kyk en
aanskou die aangesig van u gesalfde. Alle gelowiges,
wat geroep is om in die ampte,
van konings, priesters en profete te staan,
word deur U vir altyd versorg,
daarom het ons ‘n
passie en ‘n deernis
vir almal in die hele wêreld.
Psa 84:11 Want ‘n dag in u voorhowe is
beter as duisend; Waarlik by U is
daar volkome vrede,
ek wil liewer by die drumpel staan in
die huis van my God want my
Verlosser lewe in my ,
as om te woon in die tente van goddeloosheid. daarom is dit voldoende en volkome
genoegsaam
vir my lewenslot.
Psa 84:12 Want
die HERE God is ‘n son en skild; Die
Here God is,
die HERE sal genade en eer gee; in voor en teenspoed, ons alles.
Hy sal die goeie nie onthou aan die wat
in opregtheid wandel nie. Jesus, ons
Lotsbeskiker ,
weerhou niks van ons wat goed is nie:
weerhou niks van ons wat goed is nie:
Psa 84:13 HERE
van die leërskare, elkeen wat
weet dat U in hulle is,
welgeluksalig is die mens wat op U
vertrou! en doelbewus U
gesindheid koester,
is verseker van ‘n gelukkige,
‘n vol, en vreugdevolle lewe,
wat geseën is met geestelike groei.
No comments:
Post a Comment