Monday 21 March 2016

PSALM 137: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 137:  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

By die riviere van Babel.                                     Gelowiges se diaspora.

Psa 137:1  By die riviere van Babel, Oral waar die gelowiges hulle bevind,

daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink. voel hulle soos vreemdelinge hier

                                                                                             op die aarde.

Psa 137:2  Aan die wilgerbome wat daarin is, Hulle wil treur oor hulle ballingskap

het ons ons siters opgehang. en daaroor bitterlik huil, want hulle verdien nie verwerping nie,

                                                 maar eerder aanvaarding, weens hulle kragtige getuienisskap.

Psa 137:3  Want daar het hulle wat ons Ten spyte van die teenstand wat hulle kry,

as gevangenes weggevoer het, bly hulle voordurend in gebed met God.

van ons die woorde van ‘n lied gevra en hulle Hy beantwoord die smeekgebede,

wat ons verdruk het, vreugde, deur te sê: en versterk hulle, deur hulle,

Sing vir ons ‘n Sionslied. aan te moedig om te volhard. Na dié Goddelike bystand

                                                    uit Sy Woord, sing hulle ‘n nuwe lied met oorgawe.

Psa 137:4  Hoe sou ons die lied van die HERE Is dit moontlik om ‘n nuwe lied

kan sing in ‘n vreemde land? tot eer van God, onder hierdie omstandighede, te sing?

Psa 137:5  As ek jou vergeet, Slegs Jesus, die Here

 o Jerusalem, laat my regterhand dan homself vergeet! wat aan die regterkant van God sit,

                 kan sy kinders verseker van Sy ondersteuning op die pad van hulle volharding.

Psa 137:6  Laat my tong kleef aan my verhemelte Versterk my Here Jesus,

as ek aan jou nie dink nie, as ek Jerusalem sodat ek sal voortgaan om mense

 nie verhef bo my hoogste vreugde nie.  te vermaan om nie van U weg af te wyk nie.

Psa 137:7  HERE, bring in herinnering Versterk my Here Jesus, as andere met my spot,

vir die kinders van Edom die dag van Jerusalem, omdat ek U kind is,

hulle wat gesê het: Breek weg, breek weg, tot op die grond met hom! en dit hardop verklaar.

Psa 137:8  o Dogter van Babel, jy verwoeste, Ek voel soos ‘n banneling op ‘n grysplaneet

gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het! en wil graag voortgaan om getrou aan die Evangelie te bly, maar sonder U daadwerklike bystand is dit nie moontlik nie.

Psa 137:9  Gelukkig is hy wat jou kinders gryp Geseënd is elkeen wat getrou aan U bly,

 en verpletter teen die rots! in ‘n tyd van verwerping deur die wêreldgesindes.   

No comments:

Post a Comment