Sunday 6 March 2016

PSALM 58 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 58 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Wraak  oor die onregverdige regters.                 Here Jesus u is regverdig.
 

Psa 58:1  Vir die musiekleier; op die wysie van:

"Moenie verwoes nie." Van Dawid. ‘n Gedig.

Psa 58:2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode?  Here Jesus, ek is woedend kwaad,

Oordeel julle die mensekinders regverdig?  omdat mense my onregverdig behandel.

Psa 58:3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; Hulle is geweldenaars en huigelaars

 julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.  wat niks ontsien om hulle doel te bereik nie.

Psa 58:4 Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; Hulle is skynheilige, want hulle is

 die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.  skynchristene.

Psa 58:5 Hulle het gif soos die gif van ‘n slang; Wat hulle sê, weerspreek hulle dade. Hulle

 soos ‘n dowe adder wat sy oor toestop,  het my verguis en vals beskuldig.

Psa  58:6 wat nie luister na die stem van die besweerders,  Here Jesus kom my bitterheid

van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie. en my woede te hulp.

Psa  58:7 o God, verbreek hulle tande in hulle mond;  U woord sê in Efesiërs 4:31 dat alle bitterheid ,

slaan die tande van die jong leeus uit, o HERE!  toorn, geskreeu en woede uit my verwyder moet word.

Psa 58:8 Laat hulle vergaan soos water wat wegloop; Here Jesus wees my arme sondaar genadig en

 as hy sy pyle rig, laat hulle wees asof hulle stomp geword het.  help my om alle boosheid te verwyder.

Psa 58:9 Laat hulle wees soos ‘n slak wat wegsmelt so ver as hy loop, Here Jesus ek moet my sonde van

 soos ‘n misgeboorte wat die son nie gesien het nie.  wraakgevoelens teenoor diegene wat my te

                                                                                              nagekom het, bely.

Psa 58:10 Voordat julle potte die doringtak gewaar word, Ek wil bid dat u hulle sal verdelg,

 sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.  maar u sê self in Deutoronium 32:35:

Psa 58:11 Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; “My kom die wraak toe en die vergelding.”

 hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose. Hierdie woorde van u word in Hebreërs 10:30

Psa 58:12 En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; herhaal: “My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here;”

 gewis, daar is ‘n God wat op die aarde oordeel!  Here Jesus was my skoon van wraak gedagtes.

 

 

 

No comments:

Post a Comment