Monday 28 March 2016

PSALM 126 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK

PSALM 126 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 ‘n Oes van vreugde uit die tranedal                   God verander ons lot.

Psa 126:1  ‘n Bedevaartslied.

Toe die HERE die lot van Sion verander het, Toe God ons lot verander het,

 was ons soos die wat droom. was dit soos ‘n sprokie wat ‘n werkliklikheid geword het.

Psa 126:2  Toe is ons mond gevul met gelag Ongekende vreugde en blydskap

                                                                        het in ons geheers,

 en ons tong met gejubel; toe het hulle selfs andere was verbaas oor ons ongewone gedrag.

 onder die heidene gesê: Hulle stilswye oor die Here is verbreek:

Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen. “wat ‘n wonderlike God, in Jesus,

                                                                        om te aanbid en te dien,” het hulle hardop gesê.

Psa 126:3  Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: God se uitkoms het nie weggebly nie:

 ons was bly! Hy het self die onmoontlike vir ons gedoen: ons is juigend dankbaar daaroor.

Psa 126:4  o HERE, verander ons lot soos Here Jesus, U het ons lot verander.

waterstrome in die Suidland. Ons lewe was in chaos, alles was deurmekaar,

maar U het die droë verheemlte weer versag, toe ons U ingryping ervaar het.

Psa 126:5  Die wat met trane saai, Wie trane in oorvloed in U hande stort,

sal met gejubel maai.  sal buitengewone blydskap van U ontvang.

Psa 126:6  Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; Al ween ons onophoudelik

hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra. terwyl ons werk, Jesus self sal die

                                                                                saad van blydskap plant.

No comments:

Post a Comment